Ek wil graag my Moultrie D55 by 'n soutlek opsit, wil graag weet wat alles kom soentoe, ek sien hy maak
so n' rooi liggie wat mens duidelik in die aand kan sien, nou gevra sal wild soos koedoes en Elande daarvoor skrik.
Moultrie Trail cam Infra Red
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Moultrie Trail cam Infra Red
My kamera maak ook n rooi liggie in die nag. Die diere sien hom maar hulle skrik nie vir hom nie.
Veral die koedoes is baie nuuskierig en sal selfs die kamera n lekkie gee

[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0137.jpg[/img]
Veral die koedoes is baie nuuskierig en sal selfs die kamera n lekkie gee
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0137.jpg[/img]
Last edited by vlakvark1 on Mon Jan 07, 2013 6:11 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Moultrie Trail cam Infra Red
Dankie dis goed om te weet 
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Moultrie Trail cam Infra Red
Hier is nog n paar Flip.
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0029.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0405.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0369.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0029.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0405.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... NT0369.jpg[/img]
vlakvark en bosvark Bvk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Moultrie Trail cam Infra Red
Vlakvark
Jislike daar is darrem 'n paar mooi koedoe bulle daar dankie man
Jislike daar is darrem 'n paar mooi koedoe bulle daar dankie man