Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Te lui om te vertaal - gelukkig verstaan ons darem almal die Rooitaal en glo ek hier sal n paar manne n oplossing kan bied het hierdie n ruk gelede op n ander forum ge"Post" maar het geen reaksie gekry
1. Cz Brno 601 zkk 243 Rifle Bolt-extractor problem
Having a problem with the Bolt-extractor on this rifle. Using factory rounds PMP. will extract most of the rounds without a problem but then all of a sudden the bolt will get stuck after shot being fired - very difficult to open - once open the cartridge will extract easy - not stuck in chamber - on examination of cartridge after extraction I find scratches on the rim of the cartridge - as if the extractor "climbed" on top of the rim - cartridge and primer not showing any pressure related symptoms. Question - Why do this only happen randomly - not every cartridge ? Please suggest possible solutions or do i simply have the extractor replaced ?
Enige voorstelle ?
Last edited by Cz_apie on Tue Dec 11, 2012 1:00 pm, edited 1 time in total.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Vorige skrywers het al verwys na soortgelyke probleme met PMP. Dit wil voorkom asof daar druktekens is by die' doppe wat dan die slot laat sukkel om oop te maak. Kan ook vuiligheid in jou kamer wees.
Ek het ook so geweer, en het al die probleem self ondervind. Ek reken eerder jou kamer is baie styf, en ongelukkig met PMP is daar nie baie speling nie. Ek kon nie met doppe skiet wat slegs geneck size was nie, dan het dit dieselfde probleem veroorsaak, ook baie random. Vandat ek nou weer vol resize het ek nog nie weer n probleem gehad nie.
Oom Tripot kan ook reg wees, dat daar maar n vuiligheid of so ook erens vassit.
tripodmvr wrote:
Vorige skrywers het al verwys na soortgelyke probleme met PMP. Dit wil voorkom asof daar druktekens is by die' doppe wat dan die slot laat sukkel om oop te maak. Kan ook vuiligheid in jou kamer wees.
Geen druktekens wat ek kan sien nie - ook die raad oor vuilligheid in kamer gehoor - deeglik skoongemaak - kry ook dieselfde probleem met winchester doppe - nuut - dit lyk vir my asof die rand van die uittrekker bo-op die rand van die doppie klim - maar kannie verstaan hoekom dit wisselvallig plaasvind - as dit vuiligheid in kamer was sou ek verwag dat die dop moeilik sal uitkom - het al die afgevuurde dop weer terug in kamer gedruk en dan gaan dit nie moeilik in en kom net weer so maklik uit - dink nie dit is die dop wat in kamer vassteek - eerder uittrekker ?
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Ek het ook so geweer, en het al die probleem self ondervind. Vandat ek nou weer vol resize het ek nog nie weer n probleem gehad nie.
Oom Tripot kan ook reg wees, dat daar maar n vuiligheid of so ook erens vassit.
sal ook die vol resize probeer en kyk wat gebeur - geen skuur tekens op die doppe - al skade wat ek kan sien is waar die uittrekker bo-op die "Rim" klim
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
PITSMIT wrote:
cz
hoe oud is die roertjie het jy hom al by gunshop gehad dat hulle jou headspace kon kyk
Vermoed dit is van die vroeg tagtigs - het dit onlangs uit n boedel gekoop en eerste datum wat dit by SAPS vertoon is 82 - die gunshop is seker sy voorland - dit is nou te se as die "full Resize" nie die probleem oplos
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
vossie1 wrote:
Kyk op die Kant van die geweer naby die slot daar behoort n dubbel nommer te wees,dit sal die jaar wat dit vervaardig was wees.
Het gaan kyk soos jy gesê het, is toe n 82 - net soos ek aanvanklik gedink het
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver