Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Die belangrikste is wees altyd voorbereid, ken jou wapen en oefen gereeld. Ammunisie is baie goedkoper as 'n gesin se lewe. Jy gaan net 1 kans kry en dan moet jy reg wees om dit suksesvol te gebruik.
Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek besef nou iets. Amper ons almal se opinies is gebaseer op opinies, nie reg nie ? Hoeveel mense hier het al 'n aanvaller/misdadiger geskiet met 'n handwapen ? ( Piet-skiet uitgesluit )
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Dis nie 'n vraag wat sommer so geantwoord word nie!
Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Jy hoef dit nie hier te noem nie !!! Maar het jy al ?JuanVE wrote: Dis nie 'n vraag wat sommer so geantwoord word nie!
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
-
koos
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Fri Jun 05, 2009 9:20 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Bruno
Nee man, ek het geen ondervinding van die CP 1 nie, dit is hoekom ek vra. n' Vriend van my is in die proses om een te koop vir R 2000.00. Dit is terwille van hom wat ek vra. Dit is kompak met 12 of 13 rondte magesyn, meer as wat baie van die ander kompakte pistole bied.
Ek persoonlik het 'n CZ 75 en geniet hom vreeslik. Ek gebruik die CZ ook vir praktiese skiet, herlaai self, en het nog geen steurings met hom gehad nie. Ek het seker al 2000 rondtes met hom afgevuur.
Ek moet egter se dat die CZ splinternuut is, het dit by n' ou gekry wat dit wou laat vernietig het. Hy het die wapen gekoop, een magesyn met hom geskiet en toe in sy kluis gebere. Al wat die CZ my gekos het, was die aansoek vir sy lisensie.
Groete

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Soos vroeer genoem het ek al redelik met myne geskiet, en heelwat meer die afgelope twee maande, vandat ek self vir die pistool begin laai het. Ek kan nie kla nie, en as die paw paw die fan strike, is ek seker hy sal nie stoor en my in die steek laat nie. My vrou skiet ook baie lekker met die pistool, en laai en ruil magasyne sonder enige probleme.koos wrote: Bruno
Nee man, ek het geen ondervinding van die CP 1 nie, dit is hoekom ek vra. n' Vriend van my is in die proses om een te koop vir R 2000.00. Dit is terwille van hom wat ek vra. Dit is kompak met 12 of 13 rondte magesyn, meer as wat baie van die ander kompakte pistole bied.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Piet, dit is een ding wat ek vroeg geleer het, en dit is dat die pistool gereeld moet skoongemaak word, anders cycle hy nie na wense nie.Piet-Skiet wrote: Pel van my het een gehaat. Hell baie gestoor! Weet nie of hy hom ooit skoon gemaak het en of dit dalk 'n magasyn was nie? Cz is top pistoole en ek sal hom 'n berreta 92 kies. As die cz po7 net beter gewerk het met in 40 sou ek hom gekoop het!
Veiligheid eerste manne!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Niks kom by n haelgeweer vir SD nie.johans wrote: killzone-die .22magnum het darm meer slaankrag en penetrsaie as die browning.g force wat jy se is seker reg,maar ekt ook nie nou 7of 8 duisend om aan n pistool te spandeer nie.maar ek gaan later n 9mm koop en ek soek n pompaksie of semi auto
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Tel haelgewere?Killzone wrote: Ek besef nou iets. Amper ons almal se opinies is gebaseer op opinies, nie reg nie ? Hoeveel mense hier het al 'n aanvaller/misdadiger geskiet met 'n handwapen ? ( Piet-skiet uitgesluit )
Aim small, miss small
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Eugene
Ja dit tel net as jy ons vertel

Beretta
Ja dit tel net as jy ons vertel
Beretta
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Beretta wrote: Eugene
Ja dit tel net as jy ons vertel![]()
![]()
Beretta
Al wat ek vir al die rambo's en "trigger happy's" wil s?, is dat dit nie soos op die movies of op die TV is nie....
Aim small, miss small
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Dit was meer 'n retoriese vraag. M.a.w hoe kan ons nou eintlik 'n opinie gee sonder enige ondervinding ? Ons gee opinies gebaseer op ander se opinies, gebaseer op ander se staaltjies en gebaseer op wat ons in die media sien of lees. |
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ja veral as jy sien die man skiet die hele kar en alles weg met die haelgeweer. Glo my dit is nie so nie
Beretta
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Fanie
En wat van Chuck Norris
Beretta
En wat van Chuck Norris
Beretta
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Killzone, ek stem saam. Elke ou het maar sy opinie en ongelukkig is meer ouens se opinie gebaseer op ander ouens se opinies, as op eerstehandse ondervinding. Ek dink dis belangriker om vertroud met jou handwapen (of enige vuurwapen!) te wees, as oor hoe groot gat hy in 'n terrie gaan skiet... 'n Ou wat ek ken, het so geskrik toe hy 'n huisbreker in die gang sien, dat hy nie eers sy pistool kon oorhaal nie! Gelukkig het hy so gevloek van die skrik, dat die huisbreker besluit het om maar eerder te ontruim voor die ou hom bykom...Killzone wrote: Dit was meer 'n retoriese vraag. M.a.w hoe kan ons nou eintlik 'n opinie gee sonder enige ondervinding ? Ons gee opinies gebaseer op ander se opinies, gebaseer op ander se staaltjies en gebaseer op wat ons in die media sien of lees. |
Fanie, ek praat maar hier van ons "mere mortals", Mnre Norris en John Rambo en Mike Bolhuis is darem in 'n ander liga!
Aim small, miss small
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Watse effek het die lengte van die pistool se loop as jy skiet?
bv watse verskil sal 'n 4" loop teenoor 'n 3" loop he, in terme van spoed? akkuraatheid? en afstand?
bv watse verskil sal 'n 4" loop teenoor 'n 3" loop he, in terme van spoed? akkuraatheid? en afstand?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Snelheid van koe?l sal bietjie laer wees in 'n korter loop omdat dit vir 'n korter tydjie versnel word deur die ontbrandende gasse. Akkuraatheid is 'n ander k?rel. Dis makliker om akkurater te skiet met 'n pistool met 'n langer loop, maar die gaan eintlik oor die afstand tussen die korrel en visier wat maak vir minder fout, en gewoonlik is die pistool met die langer loop fisies ook groter en makliker om te hanteer.
Maar om dit in perspektief te plaas, die Glock 26 is 'n klein pistool met 'n kort loop, maar steeds baie geskik vir SD. Baie mense wat hom skiet vertel ook hoe "akkuraat" hy is.
Maar om dit in perspektief te plaas, die Glock 26 is 'n klein pistool met 'n kort loop, maar steeds baie geskik vir SD. Baie mense wat hom skiet vertel ook hoe "akkuraat" hy is.
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
-
KC
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek wil hier inval en iets oor die lengte van die loop se.
Hoe langer die loop, hoe akurater die handwapen.
Moet nou nie vir jou rollie n 24" gaan staan en opsit nie
Ek het so tyd lank silhoeette handwapen geskiet en daar kan die sight radius wel n invloed he op die keuse van die loop lengte.
Net sommige ouens het n 10" loop verkies bo n 14" in die unlimited klas omrede die sight raduis hulle beter gepas het. Hulle kon die visiere beter sien en dus kon hulle beter scores skiet met die kort loop.
Maar met n handwapen my maat.......langer is beter
As n ou nou dink hoe ver jou selfverdediging skote is en ek glo nie jy gaan lekker eers jou tyd vat en lekker laaank mik en dan skiet nie dan wonder ek of loop lengte regtig saak maak. Ek self het n 4" .357mag rollie vir dit en ek glo die is maar die sweet spot vir looplengte vir die tipe van toepassing. So 4" loop doen tot op 50m nog baie goed.
Kobus

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
fanie ek stem met jou 100,ekt kruit hier van 1970Fanie wrote: Dryfmiddel word nie oud of verslaan nie, dit moet net droog gehou word. Ek het met MP200 gelaai wat seker 30 jaar oud is en ek hou amper meer daarvan as van die nuwes
Die rook ruik steeds net so lekker.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
juan jys reg,ek wil nooit onkant betrap word nie,indien ek n kans kry wil ek nie lee hande staan nie,al dra ek my gun my hele lewe sonder om hom te gebruik,ek voel veiliger met hom.laat die mense wat vir my lag maar so maakJuanVE wrote: Die belangrikste is wees altyd voorbereid, ken jou wapen en oefen gereeld. Ammunisie is baie goedkoper as 'n gesin se lewe. Jy gaan net 1 kans kry en dan moet jy reg wees om dit suksesvol te gebruik.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek het self n blik Norma R1 wat uit die tagtigs dateer. Ek laai nog nuwe patrone met hom. Maar as jy nou vir Keith Dyer by Magnum skakel en vra hoe dikwels jy jou ammo moet vervang, gaan hy iets se soos: elke ses maande! Dit het al gebeur dat geweer-olie of iets anders die slagdoppies en die dryfmiddel besmet en dan kom daar net n vlaggie voor by jou gun uit wat se "bang"! Met oefen ammo is dit nie so krities nie, maar as jou lewe daarvan afhang kan dinge lelik skeef loop.johans wrote:fanie ek stem met jou 100,ekt kruit hier van 1970Fanie wrote: Dryfmiddel word nie oud of verslaan nie, dit moet net droog gehou word. Ek het met MP200 gelaai wat seker 30 jaar oud is en ek hou amper meer daarvan as van die nuwes
Die rook ruik steeds net so lekker.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Terug by die topic...
Die 10mm is is 'n klas van sy eie wat selfverdediging aanbetref, maar hy is 'n DIER van 'n rondte. Watter pistool het die KLEINSTE frame in 10mm?
Laat hoor maar!
Hein M
Die 10mm is is 'n klas van sy eie wat selfverdediging aanbetref, maar hy is 'n DIER van 'n rondte. Watter pistool het die KLEINSTE frame in 10mm?
Laat hoor maar!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Glock tegnies 40 kal as ek dit nie mis het nie maar jy kry hom ook in 10mm
Beretta
Beretta
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
PietPiet-Skiet wrote: Glock 29 sover ek weet is die kleinste en ligste 10mm.
Wat is jou mening van die 10mm?
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
As jy gereeld oefen met die 10mm, dan is 'n opvolgskoot nie ndig nie...
Die Mafia het destyds al hulle patrone gehandload omdat hulle nie iets anders vertrou het nie!
Ek self het nog nooit 'n missfire met 'n handload gekry nie - weet nie wat die probleem is nie...
Hoor graag!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein