Naand Manne!
Geseende kersfees vir julle almal!
Manne ek wil net graag by julle manne wat weet se opinie hoor.
Ek wil vir my moontlike die bg scope aanskaf vir my 22250. Het reeds die standaard Viper HS in die selfde vergroting wat nou op hom diens doen op hom. Wil nou een vir my 6mmbr kry.
Ek sien die LR se elevation dail is n 1/2moa en sy windage 1/4moa. Waar die standaard Viper HS se elevation en windage albei 1/4moa is.
Een vraag! Sal die 1/2moa beter opsie wees vir die langafstand skiet? Sal graag n scope op my 22250 wil sit waarmee ek kan dail vir langer afstande skiet. Net bang die 1/2 moa dail is nie fyn genoeg nie.
Lekker aand manne!
Vortex 4-16x50 HS LR
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Vortex 4-16x50 HS LR
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Vortex 4-16x50 HS LR
Hi Scrappies
Ek kan jou nie help met jou vraag nie , maar wil by jou hoor wat jou opinie is oor die Vortex scopes ? Ek wil miskien vir my die 6.5-20 klry vir langer afstand skiet. Hoe is sy stel knoppe en parralax ?
Sakkie
Ek kan jou nie help met jou vraag nie , maar wil by jou hoor wat jou opinie is oor die Vortex scopes ? Ek wil miskien vir my die 6.5-20 klry vir langer afstand skiet. Hoe is sy stel knoppe en parralax ?
Sakkie
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Vortex 4-16x50 HS LR
Hi Sakkie,
Elks geen expert nie,maar ek gaan vir jou probeer verduidelik hoe ek die scopes vind.
Ek het 3 Vortex scopes. (x2) 3.5-10x50 diamondbacks. Een doen diens op n 300 H&H en die ander op my 30-06. Ek kan vir jou se die 2 werk baie hard veral as ek vlakvarke jag en thlle het my nog nooit in die steek gelaat nie. Ek hou net nie van die BDC reticle op die diamondbacks nie. Hy is vir my te duk. N maat van my het n 6-20x50 Viper op sy 300 H&H met die fine reticle. Moet vir jou se Daai scope werk baie mooi op daai geweer. Self al paar keer met hom op gongs geskiet tot op 300m. My neef het weer die selfde scope maar met n ander reticle. Hy het die gewone duplex op maar ek vind hom ook n rapsie the duk na my sin en ek bewe my dood as die verstelling op x20 gedraai is. Moontlik omrede dit n baie klein geweertjie is Sako 222.
Ek vind die glas baie helder en ek kan nie regtig vir jou se hoe akuraat is sy parralaks nie,maar as ek op 300 skiet dan draai ek hom op 300 en ek kan nie se ek kom dit regtig agter die kruis beweeg as ek my kop beweeg nie.
Ek vind die 4-16x50 HS so stappie beter! Sy dials kan maklik weer na 0 toe gezero word as jou hom klaar in gestel het deur net die dail op te tel en tot by 0 the draai. En sy BDC reticle is baie fyn en ek hou baie daarvan! Soon hulle se aim small miss small. As Jy van die grooter vergroting hou is daar nou n 6-24x50 HS LR met FFP lense.
In kort is my gevoel dat Jy nie sal verkeerd gaan met n Vortex scope nie. Baie goeie waarde vir geld!!!,

Dankie Scrappies
Klink vir my of jy n groot Vortex fan is.
Ek soek n scope om mee te speel tussen 300 en 500m op gongs. Miskien later op dai afstande jag ook. Al ander scope wat ek nog raak gesien het in my prys klas was die Nikon Monhac maar daai scope het n 25mm tube. Die res is almal te duur Laupold VX3 R11000.
Dankie vir die inligting !

-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
Re: Vortex 4-16x50 HS LR
Dagse manne. Het so scope op my 22250 gehad en dit nou na my 308 tactical toe geskuif. Vir my het hy baie lekke gewerk en het met gemak die gonge laat lui.
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
22250 Remington
308 Remington
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Vortex 4-16x50 HS LR
Hi Sakkie,
Ja eks n groot Vortex fan!
Dis ook een van die groot redes hoekom ek die Vortex bo n Nikon Monarch gekies het. Ek hou net meer van die 30mm tube, voel vir my dis n sterker konstruksie.
Julle slim manne asb se bietjie vir my hoekom sal jy n scope wil opsit met n 1/2moa elevation?