Geseende Kersfees en voorspoed vir 2013!!!

Post Reply
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Geseende Kersfees en voorspoed vir 2013!!!

Post by ROBBIE1 »

Ek wil graag namens myself en Wildshoekie Vleismark, al my kliente en vriende op die forum, n baie geseende Kersfees en stunning 2013 toewens. Mag jul die vrede van Jesus in hierdie tyd ervaar, die voorspoed wat Hy ons wil gee ontvang, en sommer net die Feestyd saam met u geliefdes geniet.  :angel:

Baie dankie vir julle ondersteuning by die slaghuis, julle vriendskap, en al die geselsies op die forum, al ken ek nog nie almal nie!!  ;D . Ons sal volgende jaar bietjie plan maak om die manne in die omgewing te ontmoet, dat ek ook weet wie oom Piet is met wie ek praat . .  ;)

Geniet dit, ons praat weer volgende jaar, reis veilig as julle die pad vat!!!  :police:

Groetnis.

Robbie
Wildshoekie Vleismark
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
Post Reply