55gr. Bal Tip .243/6mm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Sorry manne,
Ek was bietjie weg gewees, lees hierdie topic met groot aandag.
Ek skiet die 58 gr V-max in die 6mm BR, 33 gr S335, 1-14 Twist Krieger S/S loop, 26", 3650Ft/sec en die kombinasie werk vi my op die jakkies, ek dink daardie puntjie gaan net beter doen in die 243 Win/Ackley.
Mooi loop
Francois

Last edited by Francois Marais on Sun Mar 21, 2010 11:35 am, edited 1 time in total.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Julle maak my wonder met die lekker vinnige spoed wat julle kry.
Ek het gister na n 243 loop gestaan en kyk maar hy is 1op 12 twist en die stuk yster is net so oor die 25".
Sal kan doen met so 1op 14 wat 27" lank is.
Het vandag na my staalborsel gesoek maar ek dink hys weg.

-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Christo
Ek het nog n paar as jy soek,ma kyk eers of dit vir jou werk,VLT hou ook gewoontlik van hulle aan,en as hulle nie het nie ek weet van nog n man wat Vooraad het ek weet net nie of hy dit sal swaai nie.
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Jannie
Mooi loop
Francois
Net hy daai, laat weet as jy kry.Sal kan doen met so 1op 14 wat 27" lank is.
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Hier is my teleurstellende metings
55gr. Nosler Ballistic Tip met 42.5gr. S365 = 3446 ave op 5 skote met hoogste 3386
70gr. Nosler Ballistic Tip met 41.5gr. S365 = 3288 ave op 6 skote met hoogste 3306
Verder is die POI op 200m feitelik dieselfde met die 55gr.'s so 1.5" regs van die 70gr.'s met miskien ?" ho?r.
Ek sien Johan praat van S321 en Taffie van 47gr S365. Miskien is ek nog te konserwatief, daar is nog geen druk op die slagdop nie, hy is nog netjies rond op die kante.
Ek het vir die oefening die OAL dieselfde gehou (58.2mm)en gesien dat die punte (55gr) 4mm die indruk met die boattail 1.5mm lank. d.w.s. die punt het net 2.5mm "gedruk" in die nek van die dop. Dit is sekerlik iets waaraan ek sal moet werk en dan sal die punte al verder weg wees van die landings. Die 70gr. se punt "druk 7mm diep in die nek in.
Enige raad. Ek kan nie die 55gr. so stadig skiet nie. Daar is niks daarin nie.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Christo
Jy is BAIE konserwatief, die manne skiet 87 gr V-max'e met 43 gr S365.
Ek reken jy sal kan opgaan na 46-47 gr toe op die 55gr'ers, natuurlik vesigtig opwerk soontoe, ma die beter bet sou wees om na n vinniger kruit toe te gaan, S335 reken ek sal die ding vir jou doen, laat Danie 243 bietjie hier inchip, dis mos sy kos hierdie.
S321 kan ook werk, ek het egter geen idee waar jou begin lading gaan wees nie.
Jy behoort MAKLIK 3800 ft/sec te kry en self 4000 behoort haalbaar te wees, watse twist is jou loop??

Danie Lombard .243
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Dagse Christo.
Ja man, jy sal vreeslik sukkel om die ligte punte te laat skanier met stadige kruit soos bv. S365. Die ligte punte gaan te maklik deur die loop en lewer dus geen indien enige druk. Dus sal die stadige kruit die punt net-net voor by die loop laat uitval.
Wat 'n man nodig het met die vreeslike ligte 6mm punte is 'n baie vinnige brand tempo kruit. S321 werk vir my die beste. Ek het al die soorte kruit getoets.
Aan die anderkant van die spektrum, as mens weer swaar 6mm punte skiet bv. 105 en 107gr, dan moet mens weer die stadigste brand tempo kruit gebruik soos S385 en S361. Met swaar punte gebruik ek S361. Dit werk soos 'n bom.
S365 sal nooit ligte punte tot hul reg laat kom nie. NB!!!! WEES NET VERSIGTIG MET DIE GEBRUIK VAN VINNIGE BRAND TEMPO KRUIT IN 'N 243/6MM GEWEER.
Laat weet wat jy regkry.
Danie.

tafjak
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Christo
Francois is reg, gaan eerder 335 toe en begin by 40 gr daarvan. Probeer ook die koe?l so na as moontlik aan die lands kry. Hendrik sal ook help. Ek het gister sommer 321 in die Ackley gegooi(44gr) en los oor die 4000 f/s gegooi, sal egter op die 243 met so 39gr begin en opwerk. Wees net versigtig vir die vinnige kruit.
Janjak
Toe gaan gooi ek vanm?re so paar skote om die 58greiners te toets en hier is wat ek gesien het. Ek het 4 x 58greiners gelaai voor 47.6grein S355 en 4 x 65's voor 47gr S355 met altwee se TPL op 66.83mm(nie eers die 58's ge-check nie omdat die ogive dieselfde lyk) en hier is die 8skote:

Nou waaraagtig nie Bisley en Brench Rest standaard nie, maar meer as goed genoeg vir my doel om jakkalse te dood. Ek laai baie keer sommer by ander mense(kli?nte) en moet dan sommer haastig wees. So kruit word sommer uit die gooier gebruik wat ek saamneem en ge-lock het op setting en as alles oraait lyk, skiet ek maar. VMaxe is nie van die akkuraatse koe?ls nie, maar werk omtrent in enige geweer sonder veel moeite en die rede omdat ek van hulle hou. Noslers is ook goeie goed en hou ook daarvan. Hierdie is ook die 1ste en enigste groepering wat ek met die 58gr VMaxe geskiet het.
Die volgende foto is sommer om die drop te check en het dit op 309 meter gedoen. Wind ook van links en ook so tussen 5 en 10k/h
Ek het gedink ek is verlos van spoed, moet s? dat ek so bietjie anders dink(alweer).
Francois is reg, gaan eerder 335 toe en begin by 40 gr daarvan. Probeer ook die koe?l so na as moontlik aan die lands kry. Hendrik sal ook help. Ek het gister sommer 321 in die Ackley gegooi(44gr) en los oor die 4000 f/s gegooi, sal egter op die 243 met so 39gr begin en opwerk. Wees net versigtig vir die vinnige kruit.
Janjak
Toe gaan gooi ek vanm?re so paar skote om die 58greiners te toets en hier is wat ek gesien het. Ek het 4 x 58greiners gelaai voor 47.6grein S355 en 4 x 65's voor 47gr S355 met altwee se TPL op 66.83mm(nie eers die 58's ge-check nie omdat die ogive dieselfde lyk) en hier is die 8skote:

Nou waaraagtig nie Bisley en Brench Rest standaard nie, maar meer as goed genoeg vir my doel om jakkalse te dood. Ek laai baie keer sommer by ander mense(kli?nte) en moet dan sommer haastig wees. So kruit word sommer uit die gooier gebruik wat ek saamneem en ge-lock het op setting en as alles oraait lyk, skiet ek maar. VMaxe is nie van die akkuraatse koe?ls nie, maar werk omtrent in enige geweer sonder veel moeite en die rede omdat ek van hulle hou. Noslers is ook goeie goed en hou ook daarvan. Hierdie is ook die 1ste en enigste groepering wat ek met die 58gr VMaxe geskiet het.Die volgende foto is sommer om die drop te check en het dit op 309 meter gedoen. Wind ook van links en ook so tussen 5 en 10k/h
Ek het gedink ek is verlos van spoed, moet s? dat ek so bietjie anders dink(alweer).
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Taffie
Lyk dan nou vi my daai 58gr V-maxies wil werk, daai groep is mooi man, die 19mm op 300 gaan jou geen jakkals laat MIS skiet nie. 4100+ ft/sec, man hy loop mooi, amper n 204 Ruger, net met 26gr meer punt. (amper dubbel)

Sonder om nou enige verskonings te soek, darie 2 loads is gelaai en 2,7km na die ou skietplekkie gery. Ek het regtig nie eers TPL's en sulke goete mee gespeel nie. Net gelaai en gaan skiet. Dit was teen so 09h15 vanm?re en daar was nogal kwaai mirage.
Die onderste teiken het 2 skote op, die boonste skoot is die 58gr VMax en die onderste een die 65gr VMax. Wou net die twee se drop op so 300 check. Die drop was 70mm op die 58greiner en so 90mm op die 65VMax. Glo nie ek sal sommer 'n jakkals(as hy my tyd gee) mis nie.
Die mirage het nie gebother op 'n 100 nie, maar ou maat toe ek op darie 300 kom(rivier tussen my en teiken), toe dans die goete. Jy sal ook sien dat ek die boonste teiken se kol so bietjie groter gaan maak het vir darie #8 kruishaar van die Diavari en op die 58gr koe?l. Kruis maak in elk geval 20mmx20mm toe op 'n 100, gelukkig is die jakkalse darem groter.
Het ook die teiken so bietjie met Pritt aan die agterkant bygekom om die velle weer bymekaar te kry, anders was dit net een groot gat.
Mooibly

mooi loop
Francois
Ek het laaste 58gr V-max'e gekoop wat S&O gehad het, 400, jy moet laat weet wa jy kan kry en dalk vi my saambring, as moontlik, ASB!!
Is reg, dis soos ek hom ook gehad het.Die onderste teiken het 2 skote op, die boonste skoot is die 58gr VMax en die onderste een die 65gr VMax. Wou net die twee se drop op so 300 check. Die drop was 70mm op die 58greiner en so 90mm op die 65VMax. Glo nie ek sal sommer 'n jakkals(as hy my tyd gee) mis nie.
mooi loop
Francois
Ek het laaste 58gr V-max'e gekoop wat S&O gehad het, 400, jy moet laat weet wa jy kan kry en dalk vi my saambring, as moontlik, ASB!!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Taffie
Dit lyk goed. Net 2cm verskil(tussen verskillende punte) en net 2.5 dm val op 300. Kan met vertroue jakkies aanvat sonder om aan afstand te steur.
Groete
Freddie

yol bolsun
-
tafjak
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Freddie
.. die hele idee van alles. Sal self vir jou gaan kyk wat maak darie 87's van jou. Hoeveel kruit gooi jy?Kan met vertroue jakkies aanvat sonder om aan afstand te steur.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Taffie. 44.4 van S365. Lading wat Terminator ook aanbeveel.tafjak wrote: . Sal self vir jou gaan kyk wat maak darie 87's van jou. Hoeveel kruit gooi jy?
yol bolsun
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Christo
Ek skiet S321 nou al 2 jaar in my 243 jy kan op 41,5gr begin en stadig met so .4gr opwerk
Ek het op 44.3gr gedraai sonder dat primer te plat was.
Ek is nou op 43.2gr teen 4150vps,ek weet nie hoe styf jou kamer is nie so begin asb laag en laat die chrony jou vat tot waar jy wil wees.
Watse 243 het jy en wat is jou twist
Groete johan
Ek skiet S321 nou al 2 jaar in my 243 jy kan op 41,5gr begin en stadig met so .4gr opwerk
Ek het op 44.3gr gedraai sonder dat primer te plat was.
Ek is nou op 43.2gr teen 4150vps,ek weet nie hoe styf jou kamer is nie so begin asb laag en laat die chrony jou vat tot waar jy wil wees.
Watse 243 het jy en wat is jou twist
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Nog nie die twist gecheck nie maar dit is 'n Brno ZKK601. Standaard harde werk geweer. Hy het van ek hom het seker so 600+ skote deur en voor dit skat ek so 400 max.
Laat weet of jy dink hy dit kan vat. Ek sal vanaand 'n paar laai en more weer toets.
Christo
Laat weet of jy dink hy dit kan vat. Ek sal vanaand 'n paar laai en more weer toets.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Christo
Maak jou TPL 67mm die ligte puntjies gee nie om vir n lang "jump" nie,en is gewoonlik uit die staanspoor vrek akkuraat, ek het meer as 3mm jump!!seker na 1300 skote 4mm
Jy behoort maklik tussen 3800 en 4100 te kom.(jou twist behoort 1/10 te wees)
Maak jou TPL 67mm die ligte puntjies gee nie om vir n lang "jump" nie,en is gewoonlik uit die staanspoor vrek akkuraat, ek het meer as 3mm jump!!seker na 1300 skote 4mm
Jy behoort maklik tussen 3800 en 4100 te kom.(jou twist behoort 1/10 te wees)
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Dankie. Ek gaan hom probeer. Sal laat weet.
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Christo
Da het jy hom nou, laat loop, en laat weet.
Mooi loop
Francois
Da het jy hom nou, laat loop, en laat weet.
Mooi loop
Francois
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Taffie,
hulle hardloop nie net hard nie hulle skiet ook sommer mooi. Daai 58's lyk na besigheid.
hulle hardloop nie net hard nie hulle skiet ook sommer mooi. Daai 58's lyk na besigheid.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Ek het toe gaan probeer en hier is die resultate op die 55gr. 243 Nosler Bal Tip
39gr S321 @ 3350vt/sec
40gr S321 @ 3560vt/sec
41 gr S321 @ 3780vt/sec ( gemiddeld )
Wat my egter pla is:
41gr S321 elektronies geweeg en toe op skaal gecheck elke keer gee die volgende verskille in spoed.
1) 3842vt/sec - 21mm onder no2
2) 3872vt/sec -
3) 3730vt/sec - 71mm onder no2
4) 3693vt/sec - 177mm onder no 2
5) 3758vt/sec - 150mm onder no2
nommer 4 en 5 kan omgeruil wees. Ek was te lui om 2 keer te stap. Spyt kom mos altyd te laat. Maar vir die variasie verskille dink ek nie dit maak saak nie.
Almal onder mekaar met 40mm van sy tot sy op 200meter
Wat veroorsaak die baie op en af. Ek het elke keer gewag tot die geweer koud was voor ek die volgende skoot geskiet het. Ek het nie die doppe gecheck vir identies nie, maar herlaai die stel doppe vir 'n geruime tyd en doen aan elk een dieselfde tydens herlaai soos bv. Lengte anneal ens. Die geweer se loop het ook so 5 skote voor dit skoongemaak van koper "fouling" en net voor die skote ook 'n skoon lappie deurgetrek.
Die balistic tabel wat ek het gee die meeste wat die punt moet val a.g.v. die spoedvariasies aan as minder as 3.4mm van stadigste tot vinnigste. Verstaan ek dit reg.
Christo
Ek sien ook dat die Mini Ruger 'n 55gr. Nolser SHOT punt lanseer @ 3117 en 3170vt/sec. met 26gr S321.

Last edited by Christo on Sun Apr 04, 2010 8:57 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Christo
Gaan weeg jou doppe en vat 5 wat dieselfde gewig het. Berei hulle voor(sny almal tot dieselfde lengte, sny die pockets dieselfde diepte en sorg dat die bek se rand goed is). Gaan laai net hulle en skiet selgs darie doppe om jou toplading te kry. Gaan skiet op 'n 100m en sorg dat jy goeie groep kry met jou aanpassings. Om die val te bepaal sou ek nie elke skoot probeer verklaar nie, maar die groep.
Hoop dit maak sin, lyk maar deurmekaar vir my.
Voorspoed
Ps. Persoonlik sou ek 70gr Noslers in die standaard 243 geskiet het, die koe?lbaan sal geen verskil tot op 270m wees nie. Kan seker gemaklik by 3500fs kry met die 70greiners en ook 'n beter groepering.

Jou spoed is nog te laag,as jy nie die 55gr tenminste 4000vps skiet nie is dit beter om n 70gr 3500vps te gooi soos tafjak genoem het.
Groete johan
Jou spoed is nog te laag,as jy nie die 55gr tenminste 4000vps skiet nie is dit beter om n 70gr 3500vps te gooi soos tafjak genoem het.
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Ek het gou so vinnig deur die paar posts gelees en kon nie n antwoord op my vraag kry nie.
Sal ek 55gr Nosler BT in my standaard .243 (1:10) kan stabiliseer en groep? Of moet ek eerder na n ander punt kyk? Watter ander punt stel jul voor vir jakkies, wat lekker plat skiet as daai 55gr nie gaan werk nie?
Groete danie

- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Danie
Johannic moet eintlik praat, maar ek weet hy het in sy Ruger met 'n 1in9 twist al groeperingskompetisies gewen met daai 55gr noslers( 4000ft/s + )! Ek het die 70gr in my 1in10 twist geskiet met groot sukses, so ek dink jy sal alby kan maak werk! Soos Johan se, as jy nie daai 55gr warm maak nie is dit dalk beter om die 70gr te skiet!
Willem