458 win mag ream na express
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
458 win mag ream na express
Hello manne.
Ek wil graag asb hoor watse geweersmid sal julle aanbeveel om n 458 win te laat "ream" na 458 Express.
Die geweer is een van die nuwe sabatti slot aksies.
Groete H
Ek wil graag asb hoor watse geweersmid sal julle aanbeveel om n 458 win te laat "ream" na 458 Express.
Die geweer is een van die nuwe sabatti slot aksies.
Groete H
Last edited by Hugov on Tue Dec 11, 2012 2:01 pm, edited 1 time in total.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 458 win mag ream na express
Klink nie soos baie werk nie.Ek het dit n rukkie terug oorweeg met my Lott.
Probeer Steve Fourie- Designer rifles.co.za
Probeer Steve Fourie- Designer rifles.co.za
.
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: 458 win mag ream na express
Dankie Gerhardu sal hom kontak.
Groete H
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: 458 win mag ream na express
Hugo, het jy vir NIco by numenor getry? Ek dink hy gaan my broer sn ook doen.
ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 458 win mag ream na express
http://designer-rifles.com/home.htmlgerhardu wrote: Probeer Steve Fourie- Designer rifles.co.za
Goed, beter, 6millimeter!
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: 458 win mag ream na express
Hugo, is jy seker sy magasyn kas kan die express koele vat (95mm)?
Last edited by rudib on Tue Dec 11, 2012 1:33 pm, edited 1 time in total.
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: 458 win mag ream na express
Danie Joubert het destyds my CZ na Express verander.
Life's a journey, enjoy the ride!
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: 458 win mag ream na express
As sy magasyn kas lank genoeg is, Danie Joubert of Gerrie Coetzee is wie ek sou voorstel.
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: 458 win mag ream na express
Dankie vir die informasie.
Die geweer is tans nog by die handelaar ek sal hoor of hy die magesyn kas vir my kan meet.
Groete Hugo
Die geweer is tans nog by die handelaar ek sal hoor of hy die magesyn kas vir my kan meet.
Groete Hugo
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 458 win mag ream na express
Hoor Hoor!!gerhardu wrote: Maak hom n .450 Rigby!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: 458 win mag ream na express
Dankie vir al die terugvoer manne!
Ek sal ongelukkig nie met die projek kan aangaan nie aangesien die magesyn kas nie die pyp gaan rook nie!
back to the drawing board
Groete H
volgende op die lys is CZ 458 Lott met armtec Jeffrey kolf. Nou net bietjie spaar.
Ek sal ongelukkig nie met die projek kan aangaan nie aangesien die magesyn kas nie die pyp gaan rook nie!
back to the drawing board
Groete H
volgende op die lys is CZ 458 Lott met armtec Jeffrey kolf. Nou net bietjie spaar.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: 458 win mag ream na express
Hiu Hugo
Laat ream hom na 458 African 404 Jefrey dop wat opgemaak is om 458 punt te vat
Baie min nodig om te vrander op die geweer self buiten die kamer
Laat ream hom na 458 African 404 Jefrey dop wat opgemaak is om 458 punt te vat
Baie min nodig om te vrander op die geweer self buiten die kamer
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: 458 win mag ream na express
Ek sal bietjie daarna kyk.
Dankie Jaco
Groete H
Dankie Jaco
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 458 win mag ream na express
Ek sien nie enige 458 wildcats op die 404 jeffrey nie. Dis mos by verre die maklikste om die 458 net te ream na 458 African express toe. Dis nie dalk waaraan jy dink nie?Homer wrote: Hiu Hugo
Laat ream hom na 458 African 404 Jefrey dop wat opgemaak is om 458 punt te vat
Baie min nodig om te vrander op die geweer self buiten die kamer
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 458 win mag ream na express
Yster kaliber daai ook!Homer wrote: Laat ream hom na 458 African ......
Stoot n 500gr teen so amper 2300fps..... teen 55000psi
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: 458 win mag ream na express
Hello.
Die african het n tpl van 86mm. So hy sal darem pas in die sabatti se magesyn kas.
Nou net n smid kry wat n reamer het. Sal julle op hoogte hou.
Sal vir meneer Pierre van der Walt in die hande probeer kry, "Pa van die African"