Goeie more, hoop hier is iemand wat my sal kan help. My pa het n Harrington & Richardson haelgeweer. Die geweer is vervaardig 14 en 28 Feb 1900, dis die datum wat op geweer staan. Die geweer is nog 100% in werking. Ek het gehoor as n geweer ouer as 100jaar is, het jy nie meer n lesensie vir hom nodig nie, is dit so en hoe werk dit? Die geweer is nog op my pa se naam, maar ek wil hom graag oorsit op my naam. Wat staan my te doen?
Groete Alex
Harrington & Richardson Haelgeweer
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Harrington & Richardson Haelgeweer
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Harrington & Richardson Haelgeweer
More Alex
Dis 'n normale aansoek wat jy indien vir lisensie, daai storie van 'n wapen wat oouer as 100jaar is, is net 'n storie jy het lisensie vir daai haelgeweer nodig.
Groete
Jaco
Dis 'n normale aansoek wat jy indien vir lisensie, daai storie van 'n wapen wat oouer as 100jaar is, is net 'n storie jy het lisensie vir daai haelgeweer nodig.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Harrington & Richardson Haelgeweer
Baie dankie Jaco, ekt ook so gedink, want kan nie sien dat n geweer wat nog gebruik word sonder n lesensie is nie, ook, hoe gaan jy ammo koop sonder lesensie.
Dankie
Alex
Dankie
Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Harrington & Richardson Haelgeweer
Vra vir Goose dalk het hy 'n planvisstok wrote: hoe gaan jy ammo koop sonder lesensie.
Dankie
Alex
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: Harrington & Richardson Haelgeweer
Hello Visstok
Onthou net daai H+R het 'n 65mm kamer, het gesien hoe lyk een van daai wat 70mm (ek dink dit was van daai ou Peters blou doppe met die hoë koper) geskiet het.
Groete Rockrabbit
Onthou net daai H+R het 'n 65mm kamer, het gesien hoe lyk een van daai wat 70mm (ek dink dit was van daai ou Peters blou doppe met die hoë koper) geskiet het.
Groete Rockrabbit