Steiner teleskope

Post Reply
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Steiner teleskope

Post by THOMAST »

Steiner het bekendgemaak dat hulle 'n reeks teleskope op die mark bring.
My vrou is 'n verteenwoordiger vir die maatskappy wat die Steiner agente in SA is. Bleikbaar is hulle nog nie hier beskikbaar nie, maar sal wel mettertyd beskikbaar wees. Ek sal laat weet sodra ek meer uitvind.
Ek dink die jakkals skieters sal hom geniet!
Byname Nighthunter Extreme.
Lees bietjie hier.
http://www.steiner.de/media/_ex/press-r ... glish.docx
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Steiner teleskope

Post by Frikkie Coetzee »

Thomas

Idee waar hulle geprys gaan wees?

Frikkie
Cradock
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Steiner teleskope

Post by THOMAST »

Gromit, ek weet nie, maar volgens die berig sal dit maar seker "high end" wees, moontlik goedkoper as Zeiss (? mag verkeerd wees?)
Ek verstaan hulle sal hier wees vanaf Maart/April 2013.
Hoop ek kry 'n sample om te toets..
Rainbird
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am

Re: Steiner teleskope

Post by Rainbird »

Ek het hulle in Duitsland gesien, en net soos hulle verkykers sal hulle in die high entry level en mid-level val in terme van gehalte en prys.
Min of meer in die selfde klas as die illuminated Zeiss Duralyts, maar met n 5x en nie n 4x vergroting nie.
Die kolletjie is ook nie die fynste nie, maar ek hou van die feit dat hulle n motion sensor het.

Die Steiners is nie in die selfde klas as die Zeiss of Swarovski geweerteleskope nie, maar elke pot het sy deksel en daar is baie jagters wat hulle meer bekostigbaar sal vind en dit geniet om hulle te gebruik.
 
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Steiner teleskope

Post by BLOK »

Hier is n link na van hul scopes, nie goedkoop nie. Ipv een van hulle sal ek eerder swarof, nightforce, S&B vat.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Steiner teleskope

Post by Lourens »

Ekt ook bietjie navorsing oor hulle gedoen en vir my lyk dit of hulle maar vrek duur gaan wees....
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Steiner teleskope

Post by Frikkie Coetzee »

Ek sien in die SA JAGTER dat hulle adverteer nou die teleskope.
Cradock
Post Reply