Jaracal Kersfonds Kompetisie 2012

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply

Moet ons die kompetisie oopmaak vir nie lede?

Poll runs till Thu Nov 11, 2055 12:29 pm

Ja
29
60%
Nee
13
27%
Net vir beperkte tyd, byvoorbeeld 2 dae
6
13%
 
Total votes: 48

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by FCLoretz »

FHM wrote:
Great dankie Jaco.
Gedink jy moet miskien maar voorlopig daaraan dink en laat ons vorentoe hoor by die lede, of ons nie maar elke 6 maande (2 x p/jaar)) so skenkings fonds- kompetiese kan hou nie. Daai kinders het nie net Des maande n behoefte nie, en elke duisend rand wat Jaracal insamel en skenk help n paar kinders deur diep waters. Net n idee wat draai in my kop.
FHM,

Ek het juis vir Jaco op 'n soortgelyke vlak 'n PM gestuur.

Ons is vinnig om al daardie ou klere wat nie meer pas nie aan die bediende/tuinhulp te gee, want dit is nou maar net in die pad en ons wil vinnig daarvan ontslae raak.

Asook wat word van al daardie ou speel goed waarmee die kinders nie meer wil speel nie. Ek dink dat ons al daardie goed kan skenk aan die te huis, so elke 6 maande. So kan ons deur die jaar nie net 'n fonds insameling hou nie maar ook ons eie ongewenste items skenk aan die huis.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Francois

Dankie, ons kan maar later 'n stemming hou daaroor maar ek voel dat eenmaal 'n jaar genoeg is, die Jaracal manne steek hulle hande diep in hulle sakke en kan ons nie dit misbruik nie. Ons moet ook in gedagte hou dat daar nog Dag van Sonskyn jag ook weer kom wat ons ondersteun en voel ek dit is vir eers genoeg. Elke man/dame doen sekerlik sy deel op ander plekke ook deur die jaar. Ek voel ook net dat indien ons dit volgende jaar weer doen moet ons kyk na ander instansies ook.

Daar was 'n vraag van 'n lid vanoggend oor of hulle ander tipe skenkings soos klere ens sal vat, ek glo so maar vra elkeen wat dit wil doen om direk met die Sekretaresse te skakel haar naam is Vera en haar nommer is 082 vier 42 9826.

Skuus ek kan nie nou aan dit aandag gee nie.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

More

Teen hierdie tyd het elkeen wat sover ingeskryf het sy nommers gekry, as jy nie het nie moet jy my asb PM stuur sodat ek dit weer kan stuur.

Wat volgende gebeur is dat vir elke 4 kaartjies wat jy gekry het sal jy nou 1 nommer kry met G vooraan, hierdie G nommers sal opmekaar volg en nie "random" wees soos die ander nie. Hierdie G nommers word dan afsonderlik in 'n houer gegooi en slegs persone wat G nommers het sal in aanmerking kom vir die groot prys. Hierdie is m.a.w 2 kompetisies in een en sal die trekking gedoen word direk na die eerste klomp pryse getrek is.

Om enige onduidelikheid uit die weg te ruim, almal se kaartjies word in houer gegooi vir eerste 3 pryse se trekking daarna is daar 2de houer met G nommers in vir Grootprys.

As daar enige onduidelikheid is vra my gerus.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

By nou moet almal wat meer as 4 kaartjies gekoop het hulle G nommers gekry het, as jy nie het nie kontak my asb. Die manne wat nog nie by 4 is nie, julle kort nie baie om ook in aanmerking te kom vir groot prys nie maar is dit elkeen se besluit.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Lourens Potgieter »

Jaco, onthou asb van die manne wat eers so oor 'n week gaan koop, hehhe......
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Vispap

Jy en al die mense wat eers na die 14de kan koop, dis reg ek sal julle persoonlik herinner.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Jaco
Ek sal jou remind oor die manne wat dan eers koop.
Beretta
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Beretta, baie dankie

Situasie lyk op die oomblik as volg:

1ste plek - 50 kaartjies
2 de plek - 24 kaartjies
3 de plek - 23 kaartjies
4 de plek - 20 Kaartjies
5 de plek - 14 Kaartjies

Julle staan in totaal so op 261 kaartjies
29 lede het reeds deelgeneem.
25 deelnemers wat reeds in aanmerking kom vir groot prys.


R 13 050 in totaal

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Geen SMS, E pos, PM of rooksein nie. :'(

Hier kan 'n paar manne nog vir hulle self 'n lekker kersgeskenkie los woel!

As jy 'n bok op die grond wil he moet jy lood in die lig sit, as jy 'n vis aan die hoek wil he moet jy aas aansit, as jy een van die pryse wil wen moet jy 'n kaartjie koop. As jy nie die pryse nodig het nie, koop dan net 'n kaartjie, die kinders wen dan ten minste iets.

Ek mis nog 'n hele paar staatmakers hier :police:
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by LUAN »

As jy op hierdie forum kan sit kan jy bekostig om kaartjies te koop. Koop manne koop!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by henried »

Dis nogsteed baie goed julle, iets om op trots te wees.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

henried wrote: Dis nogsteed baie goed julle, iets om op trots te wees.
Henrie

Verseker is dit iets om op trots te wees en is ek dankbaar vir elkeen se bydrae en daar is darem nog 'n week en paar dae oor.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Hugo »

Done
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Situasie lyk op die oomblik as volg:

1ste plek - 50 kaartjies
2 de plek - 24 kaartjies
3 de plek - 23 kaartjies
4 de plek - 20 Kaartjies
5 de plek - 14 Kaartjies

Julle staan in totaal so op 288 kaartjies
31 lede het reeds deelgeneem.
28 deelnemers wat reeds in aanmerking kom vir groot prys.


R 14 400 in totaal

Dankie aan elkeen van julle, ek dink dis "great"

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Marc »

.303 wrote: As jy op hierdie forum kan sit kan jy bekostig om kaartjies te koop. Koop manne koop!
Dis Baie waar  :police:

Jaracal manne, julle maak bitter mooi, geseend is elkeen wat die projek n sukses help maak  :angel:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Frederik »

Ek lees gister 'n teleurstellende nuusberig van 'n kinderhuis wat nie fondse vanaf groot maatskappye af kry nie omdat hulle te wit is ???? 70% van die kinders is blank waar gaan ons wereld heen. BEEE gemors  :-X

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Orphanage-too-white-for-donations-20121207
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

bump
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Geno »

Kom nou manne, julle elkeen KAN deelneem. Dis vir 'n bitter goeie doel.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

More almal

Daar is presies een week oor vir hierdie kompetisie en vra ek almal wat kan om deel te neem, hierdie is goeie pryse en is verseker die moeite werd om aan deel te neem.

Aan die mense wat al deel geneem het baie dankie daarvoor.

Gaan groot

Groete
Jaco
Last edited by Jakkalsgat on Mon Dec 10, 2012 10:59 am, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by DWB »

Kyk wat kan net 31 manne regkry, waar is die res?

Nee manne, dis hartseer dat daar so min groot harte hier is
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

DWB

Ek is trots op dit wat ons al gekry het en is daar nog 'n week oor ons gaan nie op enige iemand se gevoel speel of hierdie kompetisie in hulle kele afdruk nie.

Soos Goose se chill kwagga

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Eerste kaartjies vir die week is al gekoop
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by JACQUES BOTHA »

Jaco
EK sal  paar rand by jou kom aflaai maar wil iie kaartjies he nie. DIe geld kan julle maar net bysit by die fonds
Sien later in die week
Dis  n  baie mooi gebaar -- great stuff
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by tafjak »

Jakkalsgat

Regrig goeie werk van jou kant af, wees geduldig, die week is lank en die manne sal jou nie teleurstel nie.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Lourens Potgieter »

Vrydag is payday vir paar manne...wees GEDULDIG.... :o :o ;D
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Post Reply