Eerste herlaai .223

User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Trevor »

Aangesien julle so graag wil help, help gou met die een :). Ek laai tans pmp doppe, nou hulle is te min, net 40. Ek het wel nog 20 Hornady en 40 PPU doppe. Hulle weeg ligter as die PMP doppe. Gooi ek dieselfde hoeveelheid kruit in hulle of moet hulle ook met H2o geweeg word?
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Beretta »

Trevor
Ja ek sal dit doen as ek jy is. Veral as jy maks laai. 27. 5 s321 met 40gr vmax loop mooi in my 223.

Beretta
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Wayne »

Beretta, I see that you use the 40gr vmax, what are you shooting with them and what speed are you getting, I want to use the 40gr sierra blitzking.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Trevor »

tripodmvr wrote:
Trevor wrote: Dit kan dalk bietjie meer wees want ek het met spuitnaald vol gemaak sodat hy nie dit nie die rondeing bo die dop maak nie. Kan nou nie die naam van daai ronding wat water maak onthou nie...
Meniskus is die woord wat jy soek.

LOOPLENGTE !!!!!! Lyk my nie jy wil h? ek moet help nie.
562mm
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Beretta »

Wayne
Ek kry toe ek laas gemeet het so 3700fps sonder enige druk. Skiet maar meerkatte en so n paar ander goed met die load werk vir my.
Beretta
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by tripodmvr »

Volgens jou 24.5gr lading en TPL van 58,25mm sal 'n lading van 25,4gr jou baie naby aan die nodespoed van 3233vps bring. Kyk wat maak so lading spoed en groepgewys. Vyf skote behoort genoeg te wees. Hou TPL op 58,25mm - jy kan later dit verkort as jy dink die groepe kan verbeter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Trevor »

Dankie oom Driepoot, sal hulle vanmiddag so laai en kyk wat hulle maak.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Wayne »

Beretta, will the 40gr work for jackals?
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Beretta »

Wayne
That is what I use and had no complaints.
Beretta
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Wayne »

Thanks Beretta, you know one is always nervous to change, but if there is someone doing it, it helps.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Beretta »

Wayne
I have basicaly tried all the brands on the market but this is the best for me. My friends 223 again only like the 40gr noslers. Play with the oal that is what i also did and it worked for me.
Beretta
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Trevor »

Net gou 'n vraag,seker 'n dom een. Hulle praat van jy moet jou tpl kry en dan 0.010 en 0.015 dieper gaan, is ek reg as ek s? hulle werk in inches?
So my TPL in loop/kamer gemeet is 58.20mm=2.291inch as ek dan 0.015inch aftrek is dit 57.83mm=2.276inch. is dit reg?

Ek probeer uitvind hoekom daar 3 van my vorige doppe vas gesit het. Kon dit wees dat my TPL van 58.20 vas gedruk het met die nuwe lading van 25,5gr? Want met dieselfde tpl en 24,5gr loop alles glad.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by tripodmvr »

Jy het 0,4mm wegbeweeg van die groewe af en dit is reg. Die feit dat die doppe vasgesit het dui op oormatige druk of iets in jou kamer. Het jy die spoed waargeneem synde 25,5 nie in QL druk wys nie? Hoe lyk die slagdoppe? Wys foto as jy kan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Trevor »

Ne het nie spoed of foto nie, die slagdoppe het normaal gelyk. Ek het 5 van hulle gelaai en net drie geskiet omdat hulle vas gesit het en et nog 2 oor, sal hulle toets met speod en fotos. Dis voor ek weg beweeg e, dis hoekom ek hier bo vra of dit reg is as ek weg skuif. Die lading en die tpl was seker nie reg nie en daarom die slot wat nie wou agtertoe trek nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by tripodmvr »

Die plaas van 'n koe?l in die lande veroorsaak volgens QL 'n bykomende druk van 7200psi en is gelykstaande aan 1 gr kruit en is genoeg om met 25,5gr jou op 65000psi te bring - 5000 oor max.

Maak doodseker van jou max TPL en verminder dit met 0,3-0,4mm. Nou behoort daar normale drukvlakke te wees en kan ons verseker dat ander faktore nie die ladingontwikkeling ontspoor nie. Wanneer ons dan optimum lading het kan jy die TPL korter aanpas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Trevor »

Dankie,gaan so maak oom.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Witpietskiet »

Trevor,

As ek iets met jou mag deel, probeer n slag ander doppe. My Howa is nie baie lief vir PMP doppe nie, ek het toe n paar Sako doppies gekry en probleme is op gelos.

My 2c
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Eerste herlaai .223

Post by Trevor »

Dankie Witpiet, enige raad is welkom.
Post Reply