Hatsan 125

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Hatsan 125

Post by Alvar »

More manne

Ek het 'n Hatsan 125 windbuks en is baie tevrede met hom. Wil hoor of daar nog manne is wat so een het en hoe vind hulle die windbuks.

Dankie

Alvar
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Hatsan 125

Post by Chris Swart »

Jeuk jou g@t nou weer vir 'n nuwe windbuks?  :)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hatsan 125

Post by mariusr »

Het ook Hatsan hou nie so baie van die maak sneller is gaga en die recoil te erg moet gedurig skroewe was draai? Dink daar is baie beter op die mark!

Groete
Marius
Last edited by mariusr on Thu Jan 31, 2013 6:27 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hatsan 125

Post by Jacquesb »

Alvar

Ek het die Hatsan 150 Torpedo, na hy word ook bemark as 'n 1250f/sec.
Hy skiet 'n barshou en ek hou van hom.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply