Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post Reply
Kosie
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Dec 06, 2010 11:51 am

Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post by Kosie »

Hoe vergelyk Zeiss duralyte reeks met Leopolt se vx3 reeks en met nikon se beter reekse.  Die plaaslike handelaar het goeie pryse op die Duralyte reeks en ek stel baie belang.  Daar is nog baie min op die forum oor die Duralyte reeks geskryf.
Rainbird
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am

Re: Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post by Rainbird »

Hi Kosie,

Jy sal nie n fout maak met die Duralyt nie.

In Duitsland gemaak, opties uitstekend, 30mm tube, vyn kruishaar en dit is n Zeiss.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post by Carl »

Kosie,
Ek is baie tevrede met my Duralyt, ek hou van die kruishaar en opties is dit puik. Goeie waarde vir geld.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Kosie
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Dec 06, 2010 11:51 am

Re: Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post by Kosie »

Baie dankie vir die terugvoer. Ek dink ek gaan een kry.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post by Beer (Christo) »

Ek het een op my 375. Baie tevrede. Beeld is duidelik

My broer en jagbuddy (altwee boogjagters) het al die geweer geleen en dadelik genoem hoe goed hulle die teleskoop ervaar het.

Groete
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post by Ruhan »

Ek het die 2-8 Duralyt met illuminated reticle op my 375. Nie een dag spyt ek het my geld op 'n Zeiss bestee nie.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Zeiss Duralyte 3-12 *50

Post by RV »

Ek het iewers gelees dat die Zeiss Duralyte een of ander toekening gekry het.
Post Reply