[img width=560 height=420]http://i1071.photobucket.com/albums/u50 ... 7f9951.jpg[/img]
Ekt die mooi ribbok in die Calvinia omgewing geskiet
22cm horing lente
Vaalribbok
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Vaalribbok
Pragtige bok. Wat was die geweer en die afstand?
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Vaalribbok
hey my maat, dis mooi bok!
my beste ook 22,5cm.
op watse plaas het jy hom geskiet? hoefeel ribvokke is daar? ek het gedink hul net in die roggeveld.
mooi loop
my beste ook 22,5cm.
op watse plaas het jy hom geskiet? hoefeel ribvokke is daar? ek het gedink hul net in die roggeveld.
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Vaalribbok
gerhard
april maand is dit jou beurt.
hoop dit gaan goed met die gim
april maand is dit jou beurt.
hoop dit gaan goed met die gim
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Vaalribbok
Ek kyk daai berge.cassie_calvinia wrote: gerhard
april maand is dit jou beurt.
hoop dit gaan goed met die gim![]()
Last edited by Gerhard on Sun Dec 02, 2012 12:21 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Vaalribbok
Baie mooi bok 
Was dit 'n diesel bekruip of laaaaaang skoot
Gee bietjie meer inligting, geweer, afstand ens

Was dit 'n diesel bekruip of laaaaaang skoot
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Max Payne
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Wed Jun 20, 2012 8:06 pm
Re: Vaalribbok
Eks die bok op Keiskie plaas geskiet van die bakkie af 120m met n 308 ek het baie lank gesoek na n mooi ribbok ram want mens sien hul mos eers as hul weghardloop so dit was mar n luck. Hier is nog ramme met langer horings mabe one day nog een
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Vaalribbok
Daai is baie waarMax Payne wrote: ....mens sien hul mos eers as hul weghardloop ...
Weereens geluk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
