1 gevang, res is skaars!

Post Reply
Philippa
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Nov 25, 2012 12:20 pm

1 gevang, res is skaars!

Post by Philippa »

Week gelede het een sondaartjie in n yster getrap en nou is die res se spore weg. Hoe lank sal dit vat voor hulle weer terugkeer?
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: 1 gevang, res is skaars!

Post by johann »

Hul behoort nogsteeds in hul gebied te wees. Stel jou kern gebied vas en dan kap jy hul van daar af.

Groete Johann
25-06 Remington
Post Reply