Scope omgeruil-Rudolph

Post Reply
hendre calitz
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sun May 13, 2012 8:09 pm

Scope omgeruil-Rudolph

Post by hendre calitz »

Wil net terugvoering gee dat ek my Rudolph scope omgeruil het, met n ander 1, met n fyner kruishaar by Rudolph Optics

Ek wil ook net dankie se vir Rudolph vir sy goeie na verkoopdiens ,dit is puik.

Sal ook enige een aanraai om na die scopes te kyk,daar skort niks met die gehalte van die scope nie.

Groete Hendre
Skaaphaas
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm

Re: Scope omgeruil-Rudolph

Post by Skaaphaas »

Watter kruishaar het jy gevat? Ek het die Rudolph H1 3-9x40 gekoop by Huntex laasjaar. Hulle was op special, maar ek sien S&O se gewone pryse is nou al laer as die special. Ek het die een gekies met die tactical skeleton kruishaar.  Vir skietbaan en jag werk hy lekker, ek hou van die fyn draadjies, maar ek dink nie dit gaan regtig werk vir iets soos jakkalsjag in swak lig nie.
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
hendre calitz
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sun May 13, 2012 8:09 pm

Re: Scope omgeruil-Rudolph

Post by hendre calitz »

Ek het 4x16x50 TS(seker dieselfde as joune) en moet se is vir my baie beter as die D2.Ek sal maar nog sien wat die scope in swkker lig of in aand gaan maak.Ek kon net nie met die vorige dik kruishaar regkom nie.

Groetnis
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Scope omgeruil-Rudolph

Post by pietjacobs »

Daai kruishaar werk lekker in die aand. Skiet dieslefde scope op my .270 en het al baie Springbokke laat val.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
Post Reply