Scope mounts

Post Reply
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Scope mounts

Post by Monrique (SJ) »

Naand

Ek wil graag hoor watter tipe mounts julle gebruik of verkies, one piece of two piece mounts, asook watter maak mounts julle gebruik en van hou?

Ek het n one piece op my .303 en n two piece op my .243

Groete
Post Reply