Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Ek het al n paar baie goeie posts gelees van TPL. Ek soek basies net "confirmation" van slim manne. Ekt gedink ek sort gou my TPL uit terwyl ek my Herlaai tafel bou en my kamer regkry.
Ek het die metode van Nosler se website gevolg om my uit te vind waar die lande 'n merkie maak op die projektiel...toe ek die merkie kry druk ek die projektiel af in die dop tot hy gelyk is met die merkie wat die lande gemaak het (bo kant - van bo af), maw ek druk die projektiel af tot die merke nie sigbaar is nie.
Ek het dit 3 keer gedoen met verskillende fire formed rondtes.
My lengtes wat ek gekry het was 85.70mm, 85.65mm en 85.90mm. Ek sien op SAAMI se webtuiste die Max vir 30-06 is 84.84mm. Dis n 165gr Nosler Accubond en Howa 30-06. Ek het gedink om my absolute max TPL 85.65mm te maak (dit werk ook nog mooi in die mag) en dan my TPL waar ek gaan begin 84.65mm te maak, 1mm korter. Ek reken dit behoort voldoene te wees vir jag akkuraatheid en veiligheid. Ek gaan met S365 laai.
Wat is jul opinie oor dit, klink dit reg vir julle of is ek besig om aan te jaag met my TPL bepaling?
Ek glo ek verstaan die hele TPL storie, veral na n paar BAIE goeie posts wat ek gelees het van Ludwig onder andere.
Ek luister graag na julle kerels.
Swys

CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Die aanbeveling is gewoonlik so 0,3mm, maar 1-2mm is wat ek gewoonlik mee begin. Om gemoedsrus te kry gebruik 'n ander metode om max TPL te bepaal. Doen dit met jou skoonmaakstok en maak merk op stok by loop se punt wanneer stok op gespande slot rus. Gooi koe?l in kamer in en stamp liggies vas met stok. Plaas weer stok in loop en maak weer merk op stok. Verskil tussen 2 merke is max TPL vir die' spesifieke koe?l. Onthou met lood wat voor uitsteek kan jy verskille kry synde hulle nie almal dieselfde is nie. Met monolities en skyfskiet koe?ls is die punte gewoonlik meer uniform.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 842
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Swys, jy s? nie wat se maak geweer jy het, daarom kan mens nie 'n idee kry van die lengte van die freebore nie. Indien jy nie kompitiesie skiet nie, maak jou lengte 0.2 mm korter wat jou magasyn jou toelaat en hou dit net daar. Jou ladingontwikkeling sou ek dan doen deur met 0.5 grein kruit te varieer. Begin by jou minimum op die Somchem tabelle.
Vra ook vir ouens op die forum om vir jou 'n lading op Quickload uit te werk. Daar is nog van ons wat dit verniet vir jou sal doen. Dit sal jou tyd en geld spaar.
Groete
Dawie
Vra ook vir ouens op die forum om vir jou 'n lading op Quickload uit te werk. Daar is nog van ons wat dit verniet vir jou sal doen. Dit sal jou tyd en geld spaar.
Groete
Dawie
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
More Swys14
Meet jou Tpl soos Tripod nou verduidelik het.
Wat ek doen is soos volg.(Want al die punte se lengtes is nie dieselfde nie)
1. Meet die Tpl
2. Vat n lee dop sonder primer en gebruik die punt waarmee jy die Tpl gemeet het en press hom in die dop tot jy 0.5mm van die lande af is.
3. Laai dan byvoorbeeld vir jou 5 rondtes sonder om aan die seating die te stel.
4. Sit nou weer jou Sample rondte in die press en stel hom nou weer 0.5mm korter. (Dit gee jou nou 1mm van die lande af)
5. Laai dan nou weer vir jou 5 rondtes sonder om aan die seating die te stel.
So kan jy daan aangaan en die regte lengte vir jou geweer kry.

CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Baie dankie vir daardie tip!tripodmvr wrote: Die aanbeveling is gewoonlik so 0,3mm, maar 1-2mm is wat ek gewoonlik mee begin. Om gemoedsrus te kry gebruik 'n ander metode om max TPL te bepaal. Doen dit met jou skoonmaakstok en maak merk op stok by loop se punt wanneer stok op gespande slot rus. Gooi koe?l in kamer in en stamp liggies vas met stok. Plaas weer stok in loop en maak weer merk op stok. Verskil tussen 2 merke is max TPL vir die' spesifieke koe?l. Onthou met lood wat voor uitsteek kan jy verskille kry synde hulle nie almal dieselfde is nie. Met monolities en skyfskiet koe?ls is die punte gewoonlik meer uniform.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Howa 30-06 (mod 1500)...die plan is om by Min Lading te begin en met inkremente van 0.50 op te beweeg, plus minus 10 verskillende ladings, daaruit sal ek dan maar kyk wat groepeer die beste, ek sal dophou vir tekens van druk maar dis moeilik sonder n chrony (wil een aanskaf sodra ek die gellas het daarvoor). Maar ja ek gaan probeer om veilig te bly binne voorgestelde ladings wat ek sien in die Somchem boekie. Ek reken ek gaan sommer gou vanaand weer toets met Tripod se tegniek, dan 1mm van daar sal ek begin.Dawie Malan wrote: Swys, jy s? nie wat se maak geweer jy het, daarom kan mens nie 'n idee kry van die lengte van die freebore nie. Indien jy nie kompitiesie skiet nie, maak jou lengte 0.2 mm korter wat jou magasyn jou toelaat en hou dit net daar. Jou ladingontwikkeling sou ek dan doen deur met 0.5 grein kruit te varieer. Begin by jou minimum op die Somchem tabelle.
Vra ook vir ouens op die forum om vir jou 'n lading op Quickload uit te werk. Daar is nog van ons wat dit verniet vir jou sal doen. Dit sal jou tyd en geld spaar.
Groete
Dawie
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Hier is die raad wat Ludwig gegee het op 'n vorige vraag...................
""Ruhan, jy begin altyd op 'n TPL wat so na as moontlik is aan die lande soos jy bereid is om te gaan, of jou geweer of magasynkas jou toelaat. Dan bepaal jy jou ideale lading, of node spoed, en daarna doen jy finetuning aan TPL deur TPL slegs korter te maak. Gewoonlik in 0.2mm inkrimente. Dit is die veiligste en maklikste manier.""
Dis vanaf hierdie post gecopy....
http://jaracal.com/index.php/topic,14030.0.html
...en hier verduidelik hy hoe jy maksimum TPL vir jou geweer baie akkuraat kan bepaal...
http://jaracal.com/index.php/topic,10238.0.html
Dit maak vir my sin en is die manier wat ek gebruik.
Ek sien jy s? dat jy wel die posts gelees het... dan het jy mos jou antwoord!

Last edited by DawieKotze on Tue Nov 20, 2012 1:17 pm, edited 1 time in total.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
weer bietjie gespeel en het 3 lesings van 85.55, 85.60 en 85,65 gekry.
ek reken ek sal 85.60 as my max TPL gebruik en begin by 84.60. en dan afwerk soos verlang.
ek het basies maar net "confirmation" gesoek en glo ek doen darrem die ding reg.
Ander manne wat 165gr Accubonds in Howa 1500 30-06'se laai?? Laat hoor van julle asb.
ek reken ek sal 85.60 as my max TPL gebruik en begin by 84.60. en dan afwerk soos verlang.
ek het basies maar net "confirmation" gesoek en glo ek doen darrem die ding reg.
Ander manne wat 165gr Accubonds in Howa 1500 30-06'se laai?? Laat hoor van julle asb.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
ek sal later van tyd n QL vraag ook vra, maar nog nie nou al nie, eers as ek begin laai.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Vra maar, ons sal help waar ons kan.Swys14 wrote: ek sal later van tyd n QL vraag ook vra, maar nog nie nou al nie, eers as ek begin laai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Baie dankie, ek sal so maak, ek voel elke vraag wat 'n antwoord kry dra by tot kennis op die forum, dis 'n great stelsel, eendag hopelik sal ek ook kennis he om te kan deel en help om vrae te beantwoord.tripodmvr wrote:Vra maar, ons sal help waar ons kan.Swys14 wrote: ek sal later van tyd n QL vraag ook vra, maar nog nie nou al nie, eers as ek begin laai.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuut by Herlaai, Vinnige Vraag
Soos oom Driepoot hier se, vra gerus. Ek is nou al amper n jaar hier, en vra steeds meer as deel antwoorde uit, maar dit bly lekker.Swys14 wrote:Baie dankie, ek sal so maak, ek voel elke vraag wat 'n antwoord kry dra by tot kennis op die forum, dis 'n great stelsel, eendag hopelik sal ek ook kennis he om te kan deel en help om vrae te beantwoord.tripodmvr wrote:Vra maar, ons sal help waar ons kan.Swys14 wrote: ek sal later van tyd n QL vraag ook vra, maar nog nie nou al nie, eers as ek begin laai.
Veiligheid eerste manne!