Dag manne
Ek wil graag uitvind of spoed enigsins beinvloed word deur die groefdraai van 'n geweer? M.a.w as ek my groefdraai verander of dit dan 'n effek sal he op die spoed wat dieselfde gewig koeel sal skiet wat presies dieselfde gelaai sal wees.
Groete
Ralph
Twist en Spoed
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Twist en Spoed
Shoot more, shoot more often!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Twist en Spoed
Hoe stywer die groefdraai hoe meer wrywing en dus 'n afname in spoed. Gaan nie raai hoe groot die effek gaan wees nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
-
CR
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm
Re: Twist en Spoed
Ludwig & Tripod
Ek het Sako .270 loop vervang met 1-10 " draai en 28" lank , wat sal dit maak aan die hoeveelheid kruit wat ek moet gooi om die node spoed te kry ? Die oorle loop was 24" en het gelaai met S365 52gr .
Dankie

.22 Krico , 25.06 Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Twist en Spoed
Node spoed gaan verander na ho?r in getalwaarde en die hoeveelheid kruit gaan afhang van die grootte van jou nuwe kamer. Speel dus veilig en begin met laer ladings totdat jy die werkverrigting gekry het. Daarna kan jy begin soek na die akkurate nodes.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br