Hi Almal
Ek praat gister met iemand wat n' wildsplaas het op Groot Marico, NW. Ek dink die plaas is 2,000ha. Sy rooibokke wil nie aanteel nie. Hy se hy sien die lammers maar dan lyk dit nie of die rooibokke ooit meer word nie. Ek het hom van Jaracal gese en dat ek bietjie sal vra oor wie operate in die Groot Marico omgewing en wat hulle vra.
As jy daar operate post asb (of PM my) jou kontak besonderhede en wat jy vra per dier / per aand of hoe ookal dit werk dan sal ek dit vir hom aanstuur. Dalk help julle mekaar.
Baie dankie
Groete
Dimitri
Probleem dier beheer op Groot Marico
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Probleem dier beheer op Groot Marico
Last edited by Dimitri on Mon Nov 12, 2012 4:11 pm, edited 1 time in total.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Probleem dier beheer op Groot Marico
Dimitri,
Geno opperate tot amper by Swartruggens en ek kan hom aanbeveel, hy maak skoon daar by ons.
Geno opperate tot amper by Swartruggens en ek kan hom aanbeveel, hy maak skoon daar by ons.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Probleem dier beheer op Groot Marico
Dimitri,
Ek skiet die Wes Transvaal area redelik gereeld.
Jason (voltydse jagter) kom ook binnekort op. Hy is by verre beter as ek. Ek pm sy details vir jou.
Groete,
Eugene
Ek skiet die Wes Transvaal area redelik gereeld.
Jason (voltydse jagter) kom ook binnekort op. Hy is by verre beter as ek. Ek pm sy details vir jou.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Probleem dier beheer op Groot Marico
Hier is n lys van al die jagters met hulle agtergrond en areas.
http://jaracal.com/index.php/topic,571.60.html
http://jaracal.com/index.php/topic,571.60.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Probleem dier beheer op Groot Marico
Baie dankie meneere.
Geno, Blok ek het julle besonderhede aan Willem gestuur. Hoop hy kontak julle.
Groete
Dimitri
Geno, Blok ek het julle besonderhede aan Willem gestuur. Hoop hy kontak julle.
Groete
Dimitri
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Probleem dier beheer op Groot Marico
Is dit Willem van Koedoeberg Dimitri?
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Probleem dier beheer op Groot Marico
Dis hy ja, Jagmaar. Ons kinders is saam op kleuterskool.