Dual Battery stelsel

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Dual Battery stelsel

Post by Gerhard »

Wat dink julle slim manne van die stelsel agter op die bakkie met n deep cycle battery vir jou lig?

http://www.outdoorwarehouse.co.za/natio ... y-kit.html
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by hencohugo »

Gerhard, daai prys is nog sonder die battery. Ek het vir my een laat bou vir onder R1000.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by JTM »

Myne was sommer dood eenvoudig. Gooi net vris kabels deur 'n fuse agter toe. Sit 'n skiboot battery switch in om battery te isoleer as jy stop by jou skietplek. Sit dit weer aan as jy ry om battery te laai. Opsioneel sit jy net 'n battery voltage display by. Ek het National Luna s'n gebruik en dit was daai tyd R100. Easy peasy.
Jannie Welman
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by JK »

Meeste deepcycle batterye moet teen n effense hoer volts gelaai word as wat die alternater uitgee, alternator laai teen ongeveer 13.8V en n deepcycle moet teen 14.2V gelaai word, ander beperk jy sy leeftyd.  Jy kan hom met n gewone skakelaar konnekteur soos JTM se, maar daan met jy dit gereeld  'vol' laai met n laaier wat 14.2 volt uitgee van krag af, of kry n DC to DC laaier in die bakkie, soos Ctek, daar is seker nog ander ook.

Ek sal nie n NL een gebruik vir n deepcycle nie, eerder sommer net dan n skakelaar en as jy by krag kom met n laaier, soos benton of ctek.
Last edited by JK on Wed Nov 07, 2012 9:09 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by cassie_calvinia »

ek het my duel batterye vir R50 opgesit(excl battery).
hy sny uit as ek start, laai as ek ry, en as enjin nie loop nie, gebruik ek net agterste 1.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by Geno »

Dit sal seker werk. Ek sou netnie by Outdoor Warehouse gekoop het nie, bloot oor hulle borg aan Bool en kie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Kerneels S.
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by Kerneels S. »

Gerhard
Ek het dieselfde dual battery system soos jy op jou link het. Dit werk baie smart en onthou al jou controls is aan die eenkant van die control boks gemonteer met switches by jou battery wat in die boks is so jy kan die system op al jou bakkies en selfs karavaan gebruik. Ek het op al my bakkies net 'n kabbel van voor tot agter op die bak en die control boks en battery kan ek dan op enige voertuig gebruik word. Baie handig. Ek het selfs op die deksel 'n 2400 watt inverter gemonteer wat van die controls van die boks werk.

Die system werk baie lekker.
Groete
Kerneels S.
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by Beretta »

Geno
As dit waar is oor die borgskap vir bool het hulle sopas n klient verloor
Beretta
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by Geno »

Beretta wrote: Geno
As dit waar is oor die borgskap vir bool het hulle sopas n klient verloor
Beretta
Oom B,
Lees hierso: http://jaracal.com/index.php/topic,9766 ... #msg134388
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by Gerhard »

Kerneels S. wrote: Gerhard
Ek het dieselfde dual battery system soos jy op jou link het. Dit werk baie smart en onthou al jou controls is aan die eenkant van die control boks gemonteer met switches by jou battery wat in die boks is so jy kan die system op al jou bakkies en selfs karavaan gebruik. Ek het op al my bakkies net 'n kabbel van voor tot agter op die bak en die control boks en battery kan ek dan op enige voertuig gebruik word. Baie handig. Ek het selfs op die deksel 'n 2400 watt inverter gemonteer wat van die controls van die boks werk.

Die system werk baie lekker.
Groete
Kerneels S.
Dankie Kerneels,

Ek is maar dom met krag.

Toe ek die boks n paar maande gelede raak loop het ek nogal van hom gehou.

Het gister ook die handleiding gelees en dink nogal hy sal presies doen wat ek nodig het.

Glo nie dit sal nodig wees om n Deep Cycle batery te gebruik nie.

n Standaard kar batery sal meer as genoeg wees vir die Light Force.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by Smirre »

Cassie
Het jy prentjies?
Ek verstaan van elektrisiteit NIKS
Waar kan ek die ding koop?

Smirre
User avatar
Kerneels S.
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by Kerneels S. »

Gerhard
"n gewone battery sal werk maar 'n deep cycle is by ver die beste. Jy gaan beter lewe uit jou deepcycle uit kry. Onthou 'n deep cycle battery kan jy mee werk tot hy absoluut pap is en dan net weer charge maar met 'n gewone battery gaan jy op neuk en dan moet jy hom replace.
Groete
Kerneels
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by Gerhard »

Smirre wrote: Cassie
Het jy prentjies?
Ek verstaan van elektrisiteit NIKS
Waar kan ek die ding koop?

Smirre
Kyk hier

http://www.nationalluna.com/PPPack.htm

Down load die manual
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by Smirre »

DAnkie Gerhard
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by Gerhard »

Lyk my die prys is maar oorals die selfde.

R2950.00
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by Smirre »

Cassie se R50 plan klink nog die beste!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by cassie_calvinia »

smirre
jy vat 'n gewoone bakkie spotlight relat. hy het 4 punte.
1 kom van coil vir krag, 1 na bakkie batt, 1 na xtra batt, ander 1 na die selfstarter.
as jy meer detail wil he, moet jy praat. my pa die slim 1, nie ek nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
Janneman
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri Aug 12, 2011 11:02 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by Janneman »

Hi Gerhard
Ek het presies dieselfde National Luna stelsel.

Die punt van so `n stelsel is dat dit nie noodwendig aan een voertuig gebruik hoef te word nie en ek gebruik myne baie maal in meer as een voertuig en vir kamp.  Wat lekker is ook is die feit dat jy drie plugs het waarvan jy kan krag gebruik. Ek het powerpoles op my battery gesit wat dan nog `n vierde punt maak vir die spotlight. Ek het `n 130 Ah battery daarin en  die battery kan heelnag werk sonder dat dit pap raak. As ek dit nie gebruik nie sit ek net die Ctek charger op en die battery word heeltyd gecharge.

Ek het myne nou amper 7 jaar en ek sal ook nie sommer weer `n dubble datterystelsel in `n voertuig installeer nie. As jy die bakkie verkoop haal jy net jou drade uit.

Jy sal nooi spyt wees as jy die stelsel koop nie.

Groete

Janneman
Rambo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 68
Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm

Re: Dual Battery stelsel

Post by Rambo »

Gerhard...

C teck maak ook 'n Dual battery systeem... R2700... En jy kan soos niks 'n "solar" eenheid op hom koppel... Die ander eenhede gee jou ok nie 'n 100% laai op jou battery nie.

Groete

Ian
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Dual Battery stelsel

Post by JK »

Ek het in in voertuig die Ctek 250 Dual, (son paneel opsie )  met n deep cycle battery, en in die ander voertuig national luna solenoide met n gewone start battery.  Die deep cycle gee jou baie meer Ah aan die einde van die dag, maar die NL sal vinniger laai want dit laai direk van die alternator. 

Maar ek verkies die CTek omdat jou battery beter onderhou word.
Last edited by JK on Mon Nov 12, 2012 4:33 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Post Reply