Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ja oom, as n man nie die boer se jakkalse dood kry nie.Kan ek hom help
met n boorgat pyp,tenminste sal hy water vir sy diere he.Ek skiet baie,net van die kar.Word nie gou warm.
Behalwe as ons die dag besig raak.Het baie jakkalse in die omgewing.Ek het 38 oor 4aande geskiet terwyl ons springboke gejag het.
Glo as ek moeite doen skiet ek dit in een aand.Dougles pel van my kom kuier,ons ry en skiet 9 van 6:23 tot
7:43 PM.op een plek gestaan.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Baie dankie,wardeer.
Daar is ander wat my hart begeer.Prakties nie moontlik.My" D/C Datsoen"moet als doen.
Kan nie nog n sleepwa ook saam neem vir die ander goed.Laat sy tog goed werk is baie waar.
Nog net met die krag mooi plan maak.
Weereens DANKIE
Hi Tafjak
Hoe het oom geweet?243 WIN
Sy kry 87 V-Max/S365/CCI BR/43gr/RP cases dan gee sy my,3325-3333fps.Verskoon daai no. 5 op die
een foto,my fout.Is op 200 m geskiet.
Groete.
Last edited by Namib on Sat Mar 06, 2010 4:45 pm, edited 1 time in total.