Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Iemand gee my noudie dag 'n barnes 3006 patroon op die skietbaan. Aangesien dit opgetel is trek ek toe die koeel eerder. Ek weeg toe die koe?l saam met 'n paar ander, GMX, Interlock en Partition.
Barnes blou puntjie - 168.3
GMX 165
Interlock 180.2 gr
270 Win kontrole BT 130gr en GSCHV 110.1gr