More manne
Ek het so b ietjie hulp nodig asb, ek sukkel om QL reg te kalibreer met die data wat ek gekry het uit .243win met pmp doppe. Hier is die data:
TPL: 69,5mm
H2O: 53,9gr
Dop lengte: 51,36mm
CCI 250 primers
Koeel: 87gr V-max
Kruit: S365 lot 64
Loop lengte: 24 duim
temperatuur was ongeveer 28 grade Celcius
Spoed oor chrony:
43gr @ 3150vps ( Spread van 28vps)
43,3gr @ 3199vps (Spread van 46vps)
43,6gr @ 3265vps (Spread van 24vps)
43,9gr @ 3292vps (Spread van 37vps) (Primers het begin plat raak)
Elke lading is 'n gemiddeld van 4 skote met chrony 5 tree voor loop.
Groete
Danie
QL vir 243win met PMP doppe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 243win met PMP doppe
Het jou eerste lading vir kalibrasie gebruik.
Hoogste node wat jy veilig kan kry is 3040vps met 41,2gr S365.
Spoed van 3240vps lyk asof dit by maks. druk is.
Hoogste node wat jy veilig kan kry is 3040vps met 41,2gr S365.
Spoed van 3240vps lyk asof dit by maks. druk is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: QL vir 243win met PMP doppe
Dankie oom Tripod
Ek kry hom ook soos oom, maar as ek die eerste twee lesings kalibreer klop dit nie met die laaste twee nie, die eerste twee lesings lyk wel meer reg as die laaste twee, wat heelwat ho?r spoedlesing gegee het. Veiligste sal wees om dit maar by 3040vps te laai, maar mens verloor heelwat spoed met die 87gr's.
Groete
Danie
Ek kry hom ook soos oom, maar as ek die eerste twee lesings kalibreer klop dit nie met die laaste twee nie, die eerste twee lesings lyk wel meer reg as die laaste twee, wat heelwat ho?r spoedlesing gegee het. Veiligste sal wees om dit maar by 3040vps te laai, maar mens verloor heelwat spoed met die 87gr's.
Groete
Danie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 243win met PMP doppe
Dit is wat ek hou van QL. Dit laat mens dink en besef dat jy miskien al baie met die leeu se ronde modelle gespeel het terwyl jy spoed gejaag het. Ek het juis die laagste lading se data gebruik omdat die ander lesings nie line?r toegeneem het nie en die laaste oor max was. Kyk wat maak die nuwe ladings en dan kan ons die jets fine tune.
Onthou dat die 200-300vps miskien slegs 1 - 2 duim op 300 beteken. Ken liewer die ballistiek as om die lyn te reguit wil trek - of anders gebruik die ligter 55-65gr koe?ls.
Onthou dat die 200-300vps miskien slegs 1 - 2 duim op 300 beteken. Ken liewer die ballistiek as om die lyn te reguit wil trek - of anders gebruik die ligter 55-65gr koe?ls.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: QL vir 243win met PMP doppe
Dankie oom, sal verseker die 3040vps ene gebruik. Groepe het wel nie sleg gelyk vanaf 43gr tot 43,9gr nie, dink die geweer hou maar net baie van die v-maxe.
Groete
Danie
Groete
Danie