Hi Almal
Ek wag vir my CZ 243 550 lux en wil solank begin voorberei vir hom. Is daar iemand wat klaar herlaai vir die kaliber en fabrikaat wat my werk biejtie makliker gaan maak?
Indien nie na watse punte kan ek kyk om te kry? Ek sal nuwe norma doppe koop en dan maar op die minumum lading en tpl begin en daarvan op beweeg tot ek 'n node kry.
Sal enige hulp baie waardeer.
Groete
Martin
Lading vir CZ en beste punte om te gebruik?
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Lading vir CZ en beste punte om te gebruik?
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lading vir CZ en beste punte om te gebruik?
Martin, kyk asb onder QL ladings, en ladings vir..... Daar is magdom manne wat alle hulle speks, ondervindings ens daar post. Jy sal ook sien dat daar riglyne is wat gevolg moet word sodat akurater QL voorspellings gegee kan word.
Sterkte met die 243.
Sterkte met die 243.
Veiligheid eerste manne!
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Lading vir CZ en beste punte om te gebruik?
Thank Pierre
Was daar deur en kon niks kry vir 'n cz 243 nie. Gehoop daar is iemand met een wat my werk gaan makliker maak.
Gaan verseker daai raad gebruik as begin punt as daar niemand is met selle cz kaliber nie.
Dankie
Martin
Was daar deur en kon niks kry vir 'n cz 243 nie. Gehoop daar is iemand met een wat my werk gaan makliker maak.
Gaan verseker daai raad gebruik as begin punt as daar niemand is met selle cz kaliber nie.
Dankie
Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lading vir CZ en beste punte om te gebruik?
Elke liewe maak geweer is uniek. Geen CZ gaan eers dieselfde skiet nie, al is hulle dieselfde tyd van dieselfde produksie baan, in dieselfde kaliber. Gaan skiet n paar ladings volgens die QL program, of dan volgens die Sonchem handleiding, meet jou spoed, en kom dan terug met jou geweer se data, en dan behoort dit baie makliker te wees om nader aan n akurate lading te kom. Daar is ongelukkig net nie n kort pad nie.
Veiligheid eerste manne!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lading vir CZ en beste punte om te gebruik?
Pierre gee jou baie goeie en verantwoordelikke raad. Volg dit en laai veilig.Geen CZ gaan eers dieselfde skiet nie
Peet
Work to live, don"t live to work
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Lading vir CZ en beste punte om te gebruik?
Thanks julle. Sal so maak.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243