Operasie Tjank Aftrap
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
Louis/ Ambessa
Liewer laat as nooit.
Net vir interresantheid: Donderdag aand ongeveer 21:30 reun geskiet (twee jaar oud). Pappa en eggenoot van 'n kleintjie en volwasse teef wat die vorige week gesneuwel het. Om 21 : 00 het een van sy ander teelsels my geantwoord (op presies die plek waar mamma en kleinding vandaangekom het wat die vorige week gesneuwel het), maar nie ingekom nie. Ry toe 500 meter onder die wind en try hom (teelsel) weer. Hy skree terug op elsneus, maar kom nie in nie. Terselfdertyd antwoord pappa hier v?rlangs agter my en kom tog te lekker in op Javalena en sterf as gevolg van 'n ontploffing van die 53 gr. ammocill .224 cal in sy kuiltjie op 70 tree. Pens vol haasvleis. Is lui vir tik maar kan ander besonderhede kry indien dit moet.
Wel binne O.T.A. Vrydag 19 Feb. Eerste roepplek 20:00 : Een tefie, 6 maande (al klaar gewissel) houtgerus kom insekte vang na ek elsneus en javalena uitgepak het en het gelyk of sy geen belangstelling in klanke toon nie, net probeer isekte vang. Geensins terug geskree nie en heeltemal alleen.
Sy word toe gevang deur een van daai .53 gr. bytjies wat in die nag weer op hulle beurt jakkies jag, op 'n afstand van so 135 tree. Geen liggaaamslengtes of foto of pensinhoud nie.
Tweede roepplek niks en derde roepplek twee reuntjies van ses maande wat nie op elsneus reageer het nie, toe op mooihuil geantwoord en ingekom het. Na die eerste een op 85 tree gesneuwel het, het sy broertjie bietjie getalm, maar getrou ingekom op "Kwe-Kwe haas" en op 95 tree gesterf. Tyd ongeveer 22;50. Geen ander inligting nie.
Deur die week was die weer nie reg nie maar Donderdag oggend 25/02/10 om 04:30 sterf 4 (vier) jonges, almal van dieselfde werpsel op een roepplek. Drie kon gevind word waarvan twee reuns en een teef. Die vierde een se stukke vleis en bloed het in die pad gel? en sy bloed is in die gras in, maar julle gaan my nie glo hoe ruig is die gras in hierdie ou Vrystaat nie. Dus kon hom nie kry nie, maar hy is verseker in die "happy jackal hunting grounds". Hulle het verwoed geantwoord op ongeveer 100 -120 meter in die lang gras op mooihuil en toe hul verskeining in die pad gemaak weerskante van die bakkie. So tussen die skietery is hul aandag behou met "Kwe - Kwe haas" en "jakkals se mo-er". Ook weer geen ander inligting oor hulle versamel nie.
Al hierdie jakkies se koordinate kan ek verskaf, maar liewer nie hier op 'n openbare forum nie.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Operasie Tjank Aftrap
Meerkat
As n man liggies woel en soveel skiet wil ek nie sien as jy ernstig raak nie. Geluk.
Kojak en brits enandere . geluk.
freddie

yol bolsun
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Operasie Tjank Aftrap
Ek is beindruk baie netjies en great werk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
tafjak
Re: Operasie Tjank Aftrap
Brits
Die manne het lekker gejag en die 1ste afspraak met OTA was na my mening suksesvol en die begin(spesifiek gerig aan die teenstaanders van hierdie operasie) van baie groter dinge.
Ek wil nou nie fluister nie, maar lyk my jy is die enigste man wat bydraes kon lewer met dagroep suksesse. Dit is vir my 'n hoogte punt en demonstreer dat Heinrich se dagroep demo's baie sukses veroorsaak. Wanneer die tyd hom voordoen wil ek graag by jou gaan leer(eerlik) wat jou beplanning is met dagroep sessies. Hoop daar 'n geleentheid sal wees.
Jy, Kojak, Chris101, Meerkat, Mac en die res in samewerking met die ander manne Noord van die Oranje het my weer moet gegee vir die stryd teen die verwoesters van vee-boerdery(groot- en kleinvee boeredery).
My bydrae was my beste in die omstandighede en ek glo so ook almal s'n. Wonderlik!
Meerkat, dit is mos jou beurt om die volgende OTA aan te kondig, moenie ons laat wag nie.

- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
BIKER / Freddie,
Dankie julle.
ou Taff,
Dankie ook, 'n groter kompliment kon nie van jou gekry het nie.
Skoonseun (Johnny)en ek het eers die Saterdag oggend uit gegaan by die selfde plek waar ons die jakkies Sondag geskiet het.
Ons was Saterdag oggend so vroeg in die veld dat toe ons klaar die nette oorgetrek en die caller uit gesit, dat ons moet nog ?n half uur wag voor ons begin roep het, omdat dit te donker was om jakkies te sien wat sou miskien inkom. Ek het begin roep met Mooihuil en onmiddelik het ?n antwoord gekry. Ongelukkig so 200 met van die landie was daar ?n leegte wat veroosak het dat daar ?n groot deel buite sig was, en in lyn en op wind van ons en die caller, waar die jakkie geantwoord het. Omtrent ?n kwartuur later en afwind van ons en die caller het ons die jakkie sien wat op ?n miershoop spring, rondkyk, nader kom en bly op miershope spring. Johnny het toe geskiet en gemis.Jakkie het toe weggehol in die leegte en buite sig. So half uur later sien ek ?n jakkie so 2km van ons en anderkant die dooie kol. Ek het toe ?n steenbokkie gespeel en die jakkie het bietjie nader gekom maar nog te ver van skiet afstand.
Die Sondag oggend het ons bietjie laat in die veld ingekom en gaan staan waar ons die leegte kon dek en so 10 min na alles reg was begin roep met Vlekkie9. So ?n 1.5km wind af en bo en anderkant die pad en waar ons gery het, jakkie begin tjank en Johnny kon sien hoe sy afstorm na die caller toe. Hy skiet haar so 180met van af die Landie.
So 10 min later kom die reun in wind op van die caller. Johnny skiet maar mis en jakkie hardloop na waar die teef geskiet was, so dwars van die Landie. Skoonseun WAWA en jakkie stop en kyk na ons en word daar geskiet so 150met weg.
Ek dink die groot geheim van die Landie skiet is dat die camo net kappie rond is, en as dit in die rondte draai lyk dit as of dit stil staan. So is daar geen beweeging wat kan gesien word.
mooi loop,
brits

Ek is ook verbaas oor hoe maklik die jakkies in gekom het met die dagroep.Die groot rede met die camo storie was om laat middag en vroeg oggend te probeer om die jakkies in te roep. Toe ek op die forum gelees hoe slim die jakkies is het ek gedink dat om ?n voertuig toe te maak met nette nie sal werk in die dag nie.tafjak wrote: Ek wil nou nie fluister nie, maar lyk my jy is die enigste man wat bydraes kon lewer met dagroep suksesse.
Skoonseun (Johnny)en ek het eers die Saterdag oggend uit gegaan by die selfde plek waar ons die jakkies Sondag geskiet het.
Ons was Saterdag oggend so vroeg in die veld dat toe ons klaar die nette oorgetrek en die caller uit gesit, dat ons moet nog ?n half uur wag voor ons begin roep het, omdat dit te donker was om jakkies te sien wat sou miskien inkom. Ek het begin roep met Mooihuil en onmiddelik het ?n antwoord gekry. Ongelukkig so 200 met van die landie was daar ?n leegte wat veroosak het dat daar ?n groot deel buite sig was, en in lyn en op wind van ons en die caller, waar die jakkie geantwoord het. Omtrent ?n kwartuur later en afwind van ons en die caller het ons die jakkie sien wat op ?n miershoop spring, rondkyk, nader kom en bly op miershope spring. Johnny het toe geskiet en gemis.Jakkie het toe weggehol in die leegte en buite sig. So half uur later sien ek ?n jakkie so 2km van ons en anderkant die dooie kol. Ek het toe ?n steenbokkie gespeel en die jakkie het bietjie nader gekom maar nog te ver van skiet afstand.
Die Sondag oggend het ons bietjie laat in die veld ingekom en gaan staan waar ons die leegte kon dek en so 10 min na alles reg was begin roep met Vlekkie9. So ?n 1.5km wind af en bo en anderkant die pad en waar ons gery het, jakkie begin tjank en Johnny kon sien hoe sy afstorm na die caller toe. Hy skiet haar so 180met van af die Landie.
So 10 min later kom die reun in wind op van die caller. Johnny skiet maar mis en jakkie hardloop na waar die teef geskiet was, so dwars van die Landie. Skoonseun WAWA en jakkie stop en kyk na ons en word daar geskiet so 150met weg.
Ek dink die groot geheim van die Landie skiet is dat die camo net kappie rond is, en as dit in die rondte draai lyk dit as of dit stil staan. So is daar geen beweeging wat kan gesien word.
Ons sal moet 'n geleentheid maar beplan.Ons sal voorentoe praat.tafjak wrote: ..........Wanneer die tyd hom voordoen wil ek graag by jou gaan leer(eerlik) wat jou beplanning is met dagroep sessies. Hoop daar 'n geleentheid sal wees.
mooi loop,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
DIE BRITSMAN.

baie geluk met die 2 'smart ass' jakkies.ek dink ons gaan nog genoeg besigheid doen. maar dan moet pa skiet.
Ek sien daar is n vote opsie.ek dink dis die beste idee 'since sliced bread'.bring die getalle land wyd af.ek self konie n bydrae maak tot sukses nie.my tyd en werk en als tel teen my.BAIE GELUK EN DANKIE aan almal wat n by drae gelewer het tot die getal af name aan die ongediertes
Tobie

Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
Brits
Mooi samevatting van die gebeure. Is dit algemeen om so ver te skiet na jakkalse in die dag? Wat is die kans dat hulle nader as dit sal kom? Die camo net is regtig 'n wenner. Ek dink dat ek maar sal moet bel? in een van hulle en 'n kappie bou soos joune ( mag ek maar? ).
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ambessa
Re: Operasie Tjank Aftrap
Hallo Caller
Mooi loop.
Ambessa
Dankie. Pm of e-pos die info maar na my.Caller wrote:...Liewer laat as nooit.
Al hierdie jakkies se koordinate kan ek verskaf, maar liewer nie hier op 'n openbare forum nie.
Mooi loop.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Operasie Tjank Aftrap
Hallo Britsman
Nice man.
Outwit the quarry...
Ambessa
...an old hand at work.britsman wrote:...die groot geheim van die Landie skiet is dat die camo net kappie rond is, en as dit in die rondte draai lyk dit as of dit stil staan. So is daar geen beweeging wat kan gesien word.
Outwit the quarry...
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
Christo,
Die staanplek moet baie goed gekies word, dat jy genoeg ruimte het om die jakkies van ver te kan sien inkom en dan alle beweging tot 'n mininum beperk. Die caller moet ook te minste 100m+ uitgesit word.
Wat ook baie belangrik is, is om die opkommende of sakkende son agter jou te hou en as daar 'n randjie of berg in die skaduwee kant te staan.
'n Goeie fixed focus verkyker met wide angle view is ook nodig.Dit is waar die Steinerhttp://www.steiner-binoculars.com/binoculars/law/646.html (standard issue to the marines in the Gulf War) goed werk omdat dit word gefocus vir jou oe (soos 'n scope) en dan is van naby tot ver in focus. Jy moet ook net nie vir 'n jakkie soek met die verkyker nie, maar oplet waar steenbokkies , hase , skape, beeste, kraaie, meerkaie ,ens, en dop hou enige alarm reaksies hulle maak as hulle 'n jakkie sien.
Jy kan gerus my kappie plan copy en verbeter.Ek kan ook close up fotos op die forum pos hoe ek dit gemaak het.Praat maar.
mooi loop,
brits
PS. My droom verkyker:http://www.steiner-binoculars.com/binoculars/law/10x50LRF.html
PSS:
Ambessa / Frinam,
Help biki , kanni mooi onthou. Wat het hulle ons geleer op Pantser Skool met: Armoured Warfare Battlefield Appreciation Plans
Dit sal help met die stryd teen die jakkies.
Groete,
brits
Man ek is bang dat as die jakkies te naby kom dat hulle ons sal sien beweeg. Ek het al gesien met die quad wat met nette toegemaak, dat as die jakkies te naby kom (-50m) dat die kleinste beweeging wat wat jy maak sien hulle dit en maak spore.Christo wrote: Mooi samevatting van die gebeure. Is dit algemeen om so ver te skiet na jakkalse in die dag? Wat is die kans dat hulle nader as dit sal kom? Die camo net is regtig 'n wenner. Ek dink dat ek maar sal moet bel? in een van hulle en 'n kappie bou soos joune ( mag ek maar? ).
Die staanplek moet baie goed gekies word, dat jy genoeg ruimte het om die jakkies van ver te kan sien inkom en dan alle beweging tot 'n mininum beperk. Die caller moet ook te minste 100m+ uitgesit word.
Wat ook baie belangrik is, is om die opkommende of sakkende son agter jou te hou en as daar 'n randjie of berg in die skaduwee kant te staan.
'n Goeie fixed focus verkyker met wide angle view is ook nodig.Dit is waar die Steinerhttp://www.steiner-binoculars.com/binoculars/law/646.html (standard issue to the marines in the Gulf War) goed werk omdat dit word gefocus vir jou oe (soos 'n scope) en dan is van naby tot ver in focus. Jy moet ook net nie vir 'n jakkie soek met die verkyker nie, maar oplet waar steenbokkies , hase , skape, beeste, kraaie, meerkaie ,ens, en dop hou enige alarm reaksies hulle maak as hulle 'n jakkie sien.
Jy kan gerus my kappie plan copy en verbeter.Ek kan ook close up fotos op die forum pos hoe ek dit gemaak het.Praat maar.
mooi loop,
brits
PS. My droom verkyker:http://www.steiner-binoculars.com/binoculars/law/10x50LRF.html
PSS:
Ambessa / Frinam,
Help biki , kanni mooi onthou. Wat het hulle ons geleer op Pantser Skool met: Armoured Warfare Battlefield Appreciation Plans
Dit sal help met die stryd teen die jakkies.
Groete,
brits
Last edited by britsman on Wed Mar 03, 2010 1:13 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
Tobie,
mooi loop,
Pa (brits)
Dankie seun.tobie wrote: baie geluk met die 2 'smart ass' jakkies.ek dink ons gaan nog genoeg besigheid doen. maar dan moet pa skiet.
mooi loop,
Pa (brits)
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Operasie Tjank Aftrap
Hallo Britsman
), but I recognised all the basics in your application - going back to your earliest photo of the camooeedlandie.
Mooi loop of is dit mooi sit en wag?
Outwit the quarry, that is the trick. It pays off.
Ambessa
It seems that you are still doing quite well with the practical application of field craft. It is a little bit different when you are on foot compared to being in a mechanised or armour unit (less tiresomebritsman wrote:...staanplek moet baie goed gekies word... ...baie belangrik is, is om die opkommende of sakkende son agter jou te hou en as daar 'n randjie of berg in die skaduwee kant te staan... ...Help biki , kanni mooi onthou. Wat het hulle ons geleer ... Plans
Mooi loop of is dit mooi sit en wag?
Outwit the quarry, that is the trick. It pays off.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Wed Mar 03, 2010 1:53 pm, edited 1 time in total.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Operasie Tjank Aftrap
Britsman
Welgedaan. Ek het jou metode goed gelees en kan sien jy het dinkwerk ingesit. Die resultate is die cherrie op die koek. Ek gaan beslis in die toekoms kyk of ek dit ook so kan doen.
Freddie

Hallo Louis102
Quote from: Louis102 on March 03, 2010, 06:39:18 PM
Ambessa
Quote from: Louis102 on March 03, 2010, 06:39:18 PM
...tik tak tik tak......sal hulle, nes die res van ons, moet wag vir die amptelike uitslag.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Wed Mar 03, 2010 11:12 pm, edited 1 time in total.
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Operasie Tjank Aftrap
Naand Brits en ander forum lesers, geluk "PAPPA BRITS" met die dagskiet resultate. Was paar dae weg, lees met groot belangstelling die wonderlike nuus wat geplaas was terwyl ek weggelam het. Britsman, daai instrukteurs by Pantserskool het mos erg baie in 'n troep se kop ingeplant, twee keer meer as jy later 'n KO was en dan het nie veel van die goeters gewerk tydens 'n OPS nie!!! Ek kan onthou van "GROOND", die "OOBA LOOP" om maar net 'n paar te noem. Maar die belangrikste was wat jy genoem het, wanneer jy met 'n verkyker werk, eers voorgrond, dan middel, dan agtergrond, of so iets. Nogmaals baie geluk aan almal wat so goed gevaar het tydens OPS Tjank Aftrap, aan Louis wat dit bedink en beplan het en aan almal wat nou die statistieke gaan saamvat en verwerk. Ek is trots om deel van so 'n groep positiewe en meelewende manne te wees. Lekker naweek. Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
Frikkie,
Die wat wil verder lees van PAPA BRITS:http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=20398#p20398
groete,
brits
;Dfrinam wrote: "PAPPA BRITS" met die dagskiet resultate.
groete,
brits
Last edited by britsman on Sat Mar 06, 2010 1:24 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
Ambessa
Enige verdere goete wat geskiet word moet ons gegewens onder Tjank aftrap sit of soos voorheen onder Liggaamsmates?
Wanneer beplan Louis die volgende aftrap, of bly dit eenmale operasie?
Lekker naweek aan almal
Knou goggas af
MEERKAT

Hallo Meerkat
Besig om die eerste episode onder terugvoering te gee. Net vir lede.
Ambessa
Gebruik selfde formaat en plaas (tot volgende Ops) asb onder Liggaamsmates.MEERKAT wrote:...Enige verdere goete wat geskiet word moet ons gegewens onder Tjank aftrap sit of soos voorheen onder Liggaamsmates?
Besig om die eerste episode onder terugvoering te gee. Net vir lede.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Mar 06, 2010 5:10 pm, edited 1 time in total.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
MeerkatMEERKAT wrote:
Wanneer beplan Louis die volgende aftrap, of bly dit eenmale operasie?
Ja man, ek het die opersie geniet. Dit gee 'n man weer so bietjie motivering om goed te doen en dit is lekker om in ander se suksesse en minder goeie verhale te deel. Dit laat 'n man amper soos een speler in die span van baie voel. En hierdie is sommer 'n span lekker manne as jy my vra!
Ek dink egter ons moet saam beplan aan die volgende operasie. Kom ons hou bietjie nabetragting as al Ambessa se statistieke verwerk en geplaas is en dan kyk ons hoe ons die ding interssant kan hou. Julle manne wat weet moet asb. help kies aan die volgende datum (ek het vir Caller ges? om sy gedagtes te laat gaan en vir ons 'n goeie tyd te kies) Elkeen is egter welkom om sy opinie te gee.
Dankie vir jou bydrae.
Dit was lekker.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Operasie Tjank Aftrap
Ek r wil graag die langnaweek in die maand voorstel?
Die maan is okkie te sleg nie.
Hoop die weer speel die keer saam.
KSV1
Die maan is okkie te sleg nie.
Hoop die weer speel die keer saam.
KSV1
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Operasie Tjank Aftrap
Britsman, dit is die einste "Papa Brits" wat ek in gedagte het toe ek die "post" getik het!!!!!!!!!! Dankie vir die aanhalings, van die 2 het ek nie kennis gedra nie. Ander een was glo toe Papa besig was met radio orders, het 'n Duitse berig heel toevallig op die geallieerde net waarop Papa besig was, deurgekom. Papa se reaksie was glo: " Kraut, get off my f@kk*n air!!!" Hy was werklik 'n legende tydens die oorlog en 'n uitstaande strateeg en bevelvoerder. Ons Pantsermanne kon ure aan die groot geeste wat die slag van El Alamein meegemaak het, se lippe hang om die stories op te slurp!!! Nog 'n interessante feit is dat sekere Suidwesters wat destyds aangesluit het by die Unie magte, in die NMR (NATAL MOUNTED RIFLES) Regiment diens gedoen het. Regiment Windhoek is eers na die oorlog gestig en toe dit later omskep is na 'n Pantserkar Regiment, het die leier element wat diens gedoen het in die NMR, se Pantserkar ondervinding baie beteken. Lekker naweek en nogmaals dankie vir die heerlike geskiedenis en feite Britsman.
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Operasie Tjank Aftrap
Louis
Die skole sluit die 26 ste sover ek weet, miskien kan die jongspan ook ingespan word , ons gaan nie vir altyd lewe en iemand sal die werk moet doen. Ma's en meisiekinders kan bietjie stad toe gaan en pa's se tjekboeke afknou.
Die naweek vanaf die 26 ste is 'n langnaweek soos iemand op 'n ander post gese het.
Net 'n gedagte, die finale besluite le by Louis die voorsitter van "aftrap" Ambessa sekretaris en ontleder en Caller die weervoorspeller.
Sterkte met jul taak

Ek het sopas 13 van die "Ultimate probleemdier beheerder" toestelle bekom. Ek bring 5 Namibi? toe en 8 sal in die Ooskaap ontplooi word binne die volgende week. Ek dink dit kan 'n groot invloed op die syfers h? by die volgende Aftrap.
Twee word die komende week in 'n Park geplaas en nog 3 in groot wildplase. Sal dan na die eerste week die syfers deurgee. Hou duim vas dat die toestelle die harde werk beloon.
Mooiloop
Ps. Jammer om die topic te kaap, maar wou jou(en ander deelnemers) net laat weet wat die planne is. Sal die syfers weghou van die topic en hulle onder "Ultimate probleemdier beheerder" plaas na eerste sessie.

Taffietafjak wrote: ....Twee word die komende week in 'n Park geplaas en nog 3 in groot wildplase...
Uitstekende nuus. Ek is egter bekommerd of die uitwerking van die lok-/dwelmmiddel op lewende hawe voldoende getoets is. Jy weet dat ons (hoofsaaklik) vleisprodusente is en nie beheermetodes kan gebruik wat 'n negatiewe impak op vleisproduksie mag h? nie. Maar jy's reg, miskien moet ons hierdie aspek eerder by hierdie link bespreek... http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=21329#p21329, dan is alle inligting bymekaar.
Louis
Ns. Weet nie of ek uit my beurt praat nie, maar my bron reken dat 'n nuwe ontwikkeling met hierdie projek is, wat die gebruiksvriendelikheid van die produk baie gaan bevorder. Maak net seker dat dat jou toestelle nie verouderd is teen die tyd wat jy hier aankom nie?
Goeie dade oortref goeie woorde.