Ek is nuut op die forum , maar 1 van my vriende het my verwys hiernatoe, was lank aktief met boogskiet maar ek gaan my boog nou verkoop ek kom netnie meer by haar uit nie(studies vat al my tyd, en geld) en dit voel sommer sleg om haar so af te skeep.
Sy het haarself mooi gedra en is nognie veel gebruik nie.
Mathews Monster XLR8 (kondisie(9,5 /10)
70 ? 80 lb
30?? Draw length - Kan met modules verander word.
Site: Spott hogg 5 pin met liggie
Rest: Limb driver
Plano hard case
Scott little bitty goose trigger
Mathews T5 quiver( soos nuut)
Pyle: 6 Easton FMJ
7 Easton StEpic
1 Flu-flu
Allen key
String wax
Als vir net R7000
[img width=560 height=420]http://i758.photobucket.com/albums/xx22 ... C00834.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i758.photobucket.com/albums/xx22 ... C00833.jpg[/img]
Rangefinder: (kondisie 10/10)
Bushnell Chuck adams edition (Baie min gebruik)
R2700 neg
[img width=560 height=420]http://i758.photobucket.com/albums/xx22 ... C00837.jpg[/img]
Laat weet my by tdebruin111@gmail.com of 084 247 3652 (as ek nie antwoord nie is ek in die klas)
Groete
Theunis de Bruin

