Hoeveld bosvarkke
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Hoeveld bosvarkke
Ons het gister bietjie gaan varke soek tussen Middelburg en Bethal (MP). Was dit darem maar lekker....
Hier is 'n foto om ander lus te maak:
Hier is 'n foto om ander lus te maak:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hoeveld bosvarkke
Baie mooi!
Daai beer het 'n laaang snoet!!!
Daai beer het 'n laaang snoet!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Hoeveld bosvarkke
Nou dat jy dit noem, sy neus het seker al baie mielies uit gehaal!
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- christo gouws
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm
Re: Hoeveld bosvarkke
Naand Vriend.
Dit is darem n mooi trop varke daardie.Ek het ook so n paar weke my eerste een in die nag geskiet en wat n belewenis!Baie geluk!
Christo.
Dit is darem n mooi trop varke daardie.Ek het ook so n paar weke my eerste een in die nag geskiet en wat n belewenis!Baie geluk!
Christo.
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: Hoeveld bosvarkke
MOOI!! ek gaan die naweek probeer om 'n paar bymekaar te maak
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Hoeveld bosvarkke
Ons kon darm ook so paar laat bakkie ry die naweek. 2 skote 2 varke in die hardloop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Hoeveld bosvarkke
Goed gedoen! Dit gaan nie altyd so een skoot per vark nie.De beer wrote: Ons kon darm ook so paar laat bakkie ry die naweek. 2 skote 2 varke in die hardloop
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hoeveld bosvarkke
Baie Mooi Christiaan!
Waar het julle gejag?
Ja, as mens soos ek skiet is dit meer skote en geen vark
Waar het julle gejag?
Ja, as mens soos ek skiet is dit meer skote en geen vark
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Hoeveld bosvarkke
DWB wrote:
Ja, as mens soos ek skiet is dit meer skote en geen vark![]()
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Hoeveld bosvarkke
Lekker hemp wat jy daar aan het meneer!De beer wrote: Ons kon darm ook so paar laat bakkie ry die naweek. 2 skote 2 varke in die hardloop
Geluk met die varke..
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hoeveld bosvarkke
Julle manne het my nou goed lus om bietjie agter die varke aan te hol!
Mag ook dalk die naweek!
Ek moet Petrie opvat op sy hoed
Lyk my ons moet dalk kyk na hemde ook
Mag ook dalk die naweek!
Ek moet Petrie opvat op sy hoed
Lyk my ons moet dalk kyk na hemde ook
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Hoeveld bosvarkke
Deal is aan, ek wag net vir daai foto!DWB wrote: Julle manne het my nou goed lus om bietjie agter die varke aan te hol!
Mag ook dalk die naweek!
Ek moet Petrie opvat op sy hoed
Lyk my ons moet dalk kyk na hemde ook![]()
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hoeveld bosvarkke
Hy sal kom! Geen net kans!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Eardley
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Jul 14, 2012 11:58 am
Re: Hoeveld bosvarkke
Mooi!Dis altyd vir my goed om te sien die manne raak so opgewonde oor bosvarke.Hulle is beslis iets anders.
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Hoeveld bosvarkke
Ons het op settlers gejag. Die twee varke in die tamboekiegras gekry. Moet se dt was twee gelukkige skote. Haha. Nou die dag n hele magasyn leeg geskiet op n sog wat gehardloop het. Was n duur vark geweesDWB wrote: Baie Mooi Christiaan!
Waar het julle gejag?
Ja, as mens soos ek skiet is dit meer skote en geen vark![]()
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm