Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by BLOK »

Ek kan so scope by n maat koop vir R7500, wil hoor is daar iemand wat al met hulle te doen gehad het en of dit n redelike prys is vir een wat al gebruik is maar goed opgepas is. Die kruishaar is n Z-Varmint praat hy van

Hier is n link na n soortgelyke scope en kruishaar kleur net swart van die scope

http://www.impactguns.com/zeiss-con-6-2 ... ar-ss.aspx
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by BLOK »

Wil my voorkom hier is niemand wat die scopes het of n verslag kan gee nie. Laat my wonder is dit dan waarde vir geld.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by cassie_calvinia »

dit lyk heel goed.
het dink by zimbi, ook van hul gesien. maar nie seker waar nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
Rainbird
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am

Re: Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by Rainbird »

Dit is n gooie prys vir n gooie teleskoop.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by BRNO (Pierre) »

cassie_calvinia wrote: dit lyk heel goed.
het dink by zimbi, ook van hul gesien. maar nie seker waar nie.
Ek dink hulle is onder die herlaai toerusting ;D
Veiligheid eerste manne!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by wlm »

Nee Blok die ding is sommer gemors.
Ps. Kan ek asb. jou vriend se telefoonnr. kry? ;D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by BLOK »

Ek het toe die Buriis gevat vir helfte van die prys en is baie tevrede, die pel het hom toe ook klaar verkoop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: Zeiss 6.5-20x50 Conquest

Post by Christiaan »

Blok,

Ek kyk ook na die Burris wag net vir SJ om terug te kom.

Watter model, plex het jy gevat?

Christiaaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
Post Reply