.222 met 1:7 Twist Koeel keuse
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
.222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Naand almal,
Kan iemand my asb help met koeel keuses vir die .222 BSA met 1:7 twist.
Groete,
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Ek neem aan jy het die loop vervang. Wat het jy? Nou kan jy lekker swaar koe?ls skiet 90 greiners?
Laat weet bietjie wat jou spoed is wat jy met hulle kry, myne kort ook 'n nuwe loop.
Groete
Jacques

.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Sal graag wil weet wat julle kry. My raai is 80gr met baie goeie resultate.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Oorspronklike loop. Het seker so 150 koeels deur die loop.
Het hom in Jan gekoop. Toe net een skoot geskiet in sy leeftyd. 'N ware pragstuk wat die vorige eienaar ge-erf het vanaf sy wie weer op sy beurt die wapen gewen het in 'n kompetisie.
Dit is die BSA Hunter. Gladde aksie en baie lekker sneller.
Tripod,
80gr? Dink jy hulle sal lekker werk?
Henk
Het hom in Jan gekoop. Toe net een skoot geskiet in sy leeftyd. 'N ware pragstuk wat die vorige eienaar ge-erf het vanaf sy wie weer op sy beurt die wapen gewen het in 'n kompetisie.
Dit is die BSA Hunter. Gladde aksie en baie lekker sneller.
Tripod,
80gr? Dink jy hulle sal lekker werk?
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Jy het verwys na 1:7 loop. Dit si nie wat 222 oorspronklik was nie, so is gelei deur jou inligting. Meet die groefdraai en kom terug na ons en dan kan ons advies gee. As dit 1 : 14 is bly by 50-55gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Korek, 1:7 twist. Selfs "gestamp" op die BSA loop. Heel oorspronklik. Het hom gemeet, 1:7.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
177 Rem 4.270 4.370 229 45.62 0.168 0.172 9.0
.204 5.029 5.169 305 0.1980 0.2035 12.0
5mm Rem Mag 5.070 5.190 305 0.1996 0.2043 12.0
5.6 x 35R 5.350 5.580 360 0.211 0.220 14.2
22LR 5.380 5.580 406 0.212 0.220 16.0
22 Hornet 5.510 5.640 406 0.217 0.222 16.0
22 PPC USA 5.530 5.660 355 0.218 0.223 14.0
5.6x57 5.540 5.690 250 56.70 0.218 1.224 9.8
5.6x57 57R 5.540 5.690 250 0.218 0.224 9.8
224 Wea Mag 5.540 5.690 356 0.218 0.224 14.0
223 Rem 5.560 5.690 305 0.219 0.224 12.0
5.6x50Mag 5.560 5.690 350 50 0.219 0.224 13.8
5.6x50Mag/R 5.560 5.690 350 0.219 0.224 13.8
220 Swift 5.560 5.690 356 0.219 0.224 14.0
222 Rem 5.560 5.690 356 0.219 0.224 14.0
22-250 5.560 5.690 356 0.219 0.224 14.0
219 Zipper 5.560 5.690 406 0.219 0.224 16.0
5.6x61 SE v H 5.580 5.760 220 61 0.220 0.227 8.66
22 Sav 5.610 5.740 305 0.221 0.226 12.0
Hier is inligting uit die perd se bek. As jou 22 wel 'n 1 : 7 loop op het is dit geensins die oorspronklike nie. Daarom my raad oor 'n 80gr koe?l.
.204 5.029 5.169 305 0.1980 0.2035 12.0
5mm Rem Mag 5.070 5.190 305 0.1996 0.2043 12.0
5.6 x 35R 5.350 5.580 360 0.211 0.220 14.2
22LR 5.380 5.580 406 0.212 0.220 16.0
22 Hornet 5.510 5.640 406 0.217 0.222 16.0
22 PPC USA 5.530 5.660 355 0.218 0.223 14.0
5.6x57 5.540 5.690 250 56.70 0.218 1.224 9.8
5.6x57 57R 5.540 5.690 250 0.218 0.224 9.8
224 Wea Mag 5.540 5.690 356 0.218 0.224 14.0
223 Rem 5.560 5.690 305 0.219 0.224 12.0
5.6x50Mag 5.560 5.690 350 50 0.219 0.224 13.8
5.6x50Mag/R 5.560 5.690 350 0.219 0.224 13.8
220 Swift 5.560 5.690 356 0.219 0.224 14.0
222 Rem 5.560 5.690 356 0.219 0.224 14.0
22-250 5.560 5.690 356 0.219 0.224 14.0
219 Zipper 5.560 5.690 406 0.219 0.224 16.0
5.6x61 SE v H 5.580 5.760 220 61 0.220 0.227 8.66
22 Sav 5.610 5.740 305 0.221 0.226 12.0
Hier is inligting uit die perd se bek. As jou 22 wel 'n 1 : 7 loop op het is dit geensins die oorspronklike nie. Daarom my raad oor 'n 80gr koe?l.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Dan is ek nou verlore. Het op 'n paar websites ook gesien hulle praat van dieselfde twist op die selfde geweer. Kan dit dalk wees dat hulle 'n "reeks" so gedoen het as 'n proef?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Die ou 1:14 twist is al vir jare die norm. Die stywer twists vir die swaarder koe?ls het nou onlangs eers vorendag gekom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Sal nogal self wil sien hoe maak die geweertjie met n 1:7twist.
Sal ook die 80gr puntjie aan beveel. My 22-250 met n 1:8twist loop skiet 80gr berger vld's baie mooi!
Jy gaan daai geweer geniet hoor. Dis nogals iets om the sien hoe goed hulle werk in die wind.
Geniet hom! Hou die lood in die lug manne!

22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
En daar vlieg my NAAM ver en baie vinnig.

En dan probeer ek nog sty ook. Gou weer gemeet, en ja ek is verkeerd. 1:14. Groot sorry.
Neem aan ek moet maar 40-50grein probeer?
Henk
En dan probeer ek nog sty ook. Gou weer gemeet, en ja ek is verkeerd. 1:14. Groot sorry.
Neem aan ek moet maar 40-50grein probeer?
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Ek het ook al die inligting op toerusting geglo en is later verkeerd bewys. Soos hulle s? in Ingils, nou train smash as yet. Jy kan herstel en aangaan. Wes bly jy kan hier verkeerd bewys word en nie klasgeld hoef te betaal nie. Daar is soveel inligting wat mens moet inwin en as jy nie riglyne kry nie gaan jy sukkel. Druk op die nodige knoppies en dan gaan jy hulp kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Hehe, net so. Het vinnig geleer dat meeste manne op die forum my lig jare voor is wat wapens betref. (En nog steeds stry ek).
Baie dankie en lekker aand.
Baie dankie en lekker aand.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
As jy nou daai 1 in 7 loop het wat net rond l? en niks doen nie. Ek stel belang
. Ek dink so loop met 80-90 grein sal net die regte medisyne wees vir bosbokke
Maar nou sonder grappies. Dink julle ek kan maar kyk na 'n loop met so stywe twist as ek loop vervang of gaan dit nie werk op die 222 nie?
Myne het nou 1 in 14.2 op en maak mooi met 40 tot 55 en baie mooi met 45 en 50 grein.
Groete
Maar nou sonder grappies. Dink julle ek kan maar kyk na 'n loop met so stywe twist as ek loop vervang of gaan dit nie werk op die 222 nie?
Myne het nou 1 in 14.2 op en maak mooi met 40 tot 55 en baie mooi met 45 en 50 grein.
Groete
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Jacques,
Gaan kyk wat myne doen met so 45gr. Het jy dalk 'n lekker spoed wat goed werk op joune?
Henk
Gaan kyk wat myne doen met so 45gr. Het jy dalk 'n lekker spoed wat goed werk op joune?
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
M?re Henk
Ek dink ons moet vir oom Tripod vra wat s? QL. Hy het my mooi gehelp met myne. Ek het net so vinnig dieselfde gelaai wat ek vir 50 greiners laai en dit was almal onder 'n duim groepe. Nog net bietjie gespeel, so paar blikke S321
. Ek het op 'n stadium omtrent 6 verskillende koe?ls gelaai. Nou eers net met een en wil dit uitsort voor ek ander weer probeer.
Groete
Ek dink ons moet vir oom Tripod vra wat s? QL. Hy het my mooi gehelp met myne. Ek het net so vinnig dieselfde gelaai wat ek vir 50 greiners laai en dit was almal onder 'n duim groepe. Nog net bietjie gespeel, so paar blikke S321
Groete
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
40gr VMax teen 3600fps maak mooi op jakkalse...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Gerhard,
Gaan hom probeer. Is dit met 321 of 335? Het so bietjie huiswerk gedoen op die "search" funksie en sien die ouens hou van 335 op die 222.
Kry 3200f/s op 24gr 321 met 50gr Hornady.
Henk
Gaan hom probeer. Is dit met 321 of 335? Het so bietjie huiswerk gedoen op die "search" funksie en sien die ouens hou van 335 op die 222.
Kry 3200f/s op 24gr 321 met 50gr Hornady.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: .222 met 1:7 Twist Koeel keuse
Henk,
Kyk onder die herlaai data.
Ons het daar n goeie klomp data al bymekaar gemaak.
Ek laai 321.