Herlaai data 9mm
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Herlaai data 9mm
Hallo almal,
Ek soek asseblief herlaai data vir 9mm Para.
CZ 75B
124gr
FMJ
Kruit - MP 200
Lading en TPL sal baie help
Dankie
Lekker dag
Henk
Ek soek asseblief herlaai data vir 9mm Para.
CZ 75B
124gr
FMJ
Kruit - MP 200
Lading en TPL sal baie help
Dankie
Lekker dag
Henk
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Herlaai data 9mm
hi
oal 28mm if it's the frontier bullet use 4,5gr and work up . i say work up cos in my glock 17 and 19 this load doesn't factor 125000
i'd rather use s121 and load them 4,3gr or 4,4gr s121 oal 28mm . this load seems high but it's not really and it just makes factor for idpa you should get around 1045 fps .
s121 is cheaper and burns cleaner .
cheers

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai data 9mm
Jy kan ook n gauge koop van dillon ek het een en vir baie jare werk mooi vir my. As hy mooi in die gauge pas dan is hy reg.
Beretta
Beretta
-
foxbat25
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Re: Herlaai data 9mm
Dags? Manne,
Ek worstel tans met dieselfde probleem. 4.3gr MP200 agter 'n 124gr punt cycle nie die slide van 'n Glock 17 nie. Werk wel in die Glock 19. Gaan vanmiddag 4.6gr en 4.8gr toets. Sal julle laat weet wat is die uitslag.
Groete
Eugene

4.6 en 4.8gr werk mooi in albei pistole. 4.6 gr MP200 lewer omtrent 1050 -1075 fps en 4.8 gr ongeveer 1100fps. In die Glock 19 kry ek omtrent 25fps minder as in die 17 met dieselfde ladings.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai data 9mm
Goeie raad! Ek gebruik ook S121 in my Glock.bobby wrote: hi
oal 28mm if it's the frontier bullet use 4,5gr and work up . i say work up cos in my glock 17 and 19 this load doesn't factor 125000
i'd rather use s121 and load them 4,3gr or 4,4gr s121 oal 28mm . this load seems high but it's not really and it just makes factor for idpa you should get around 1045 fps .
s121 is cheaper and burns cleaner .
cheers
bobby
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Herlaai data 9mm
Ekt die naweek Frontier 124gr met 4.1gr MP200 in my G19 geskiet, Geen probleem! Ek het nou nie spoed gemeet nie, maar elke skoot het mooi ge"cycle" en die valplate het en poppers het hard geval!
Ek sal nog moet spoed meet om te sien hoe naby/v?r ek van faktor is.
Ek sal nog moet spoed meet om te sien hoe naby/v?r ek van faktor is.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Herlaai data 9mm
Ek laai 147gr Frontiers met 4,9/5gr MP200 met n OAL van 27,75.Hy cycle in Glock19/17,CZ Rami,S&W m&p9 en n Tanfoglio.Begin laag en werk opwaarts,gebruik n chrony,moet nie ander se ladings vat nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data 9mm
Dankie Ge en Penkop. Ek het gister die 115gr's met 4,3gr S121 geskiet sonder enige probleme. Ek het egter nie spoed gemeet nie. Met die 115gr PMP wat ek altyd geskiet het, het ek ongeveer 1050ft/sek gekry, sou julle se dit is die spoed waarvoor gemik moet word?
Veiligheid eerste manne!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Herlaai data 9mm
115x1050=120750BRNO .06 (Pierre) wrote: Dankie Ge en Penkop. Ek het gister die 115gr's met 4,3gr S121 geskiet sonder enige probleme. Ek het egter nie spoed gemeet nie. Met die 115gr PMP wat ek altyd geskiet het, het ek ongeveer 1050ft/sek gekry, sou julle se dit is die spoed waarvoor gemik moet word?
Dit is n 120 faktor.IDPA vereis 125 minimum so dit hang maar af wat jy wil maak met die ammo.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data 9mm
As ek hier van jou formule aflei is dit (115*spoed)/1000=faktor?
Ek gaan nie noodwendig dit vir IDPA gebruik nie, maar terwyl lading ontwikkeling gedoen word, kan ek dit seker maar reg doen. Is daar n maksimum spoed, of gaan die ammo ook vir my druk tekens gee wanneer dit te hoog raak?

Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Nov 08, 2012 7:34 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!