Helpgou met primers asb?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Helpgou met primers asb?
Ek het gister bestel en my vrou het vandag afgehaal.
Is CCI Large Rifle BR-2 benchrest primers?
Is CCI Large Rifle BR-2 benchrest primers?
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Helpgou met primers asb?
chevvy
yes they are
groete
theo
yes they are
groete
theo
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Helpgou met primers asb?
Dankie Theo, het getwyfel, aangesien daar Benchrest op my vorige pakkies gestaan het.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Helpgou met primers asb?
Hulle skiet lekker en da is 'n klein B op hulle wat help as jy 2 soorte laai.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Helpgou met primers asb?
Hulle is net bleddie skaars 
Vanmiddag by plaaslike Koop 4 pakkies br4 gekry, alles gevat! Soek nog br2 vir 30.06 en 22.250
Vanmiddag by plaaslike Koop 4 pakkies br4 gekry, alles gevat! Soek nog br2 vir 30.06 en 22.250
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Helpgou met primers asb?
Lyk my ek moet ry en daai scope kom haal en sommer 1000 bring, ons winkel het heelwat en dis lot 30 almal dieselfde.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Helpgou met primers asb?
Ai tog Carl, sal dit dan nou nie lekker wees nie
.
Dit klink vir my na 'n wen-wen situasie. Hier by ons moet man partymaal vat wat jy kan kry, al is dit nou nie wat jy wou gehad het nie
.
Beste
Dit klink vir my na 'n wen-wen situasie. Hier by ons moet man partymaal vat wat jy kan kry, al is dit nou nie wat jy wou gehad het nie
Beste
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Helpgou met primers asb?
Carl. Shop in Rtb? Ekself soek so 2000 br2 en nog soveel br4's
Laat weet my asb, dan ry ek een dag gou deur. Dis darm net 35km van my af.
Laat weet my asb, dan ry ek een dag gou deur. Dis darm net 35km van my af.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Helpgou met primers asb?
Byleveldt Handelaars, 0145923235.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Helpgou met primers asb?
Geno die manne reken hulle het 10000 (ingesluit jou 2,000)