Ek het 'n paar boeke wat instaan vir common sence. Dis veiliger
Wat gebruik jy vir herlaai?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Obasch
Ek het 'n paar boeke wat instaan vir common sence. Dis veiliger

Ek het 'n paar boeke wat instaan vir common sence. Dis veiliger

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Thomast, hoe lyk daai Lee handpers van jou waarmee jy op die baan TPL verstellings doen?
Veiligheid eerste manne!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
http://www.midwayusa.com/product/624416 ... -press-kit
Hy is 'n bietjie lig in die broek vir algemene herlaai, maar werk baie lekker om TPL te verstel op die baan. patrone word gelaai op maks TPL by die huis en op die baan stel ek die "seating die" dieper om die TPL te verander. Meet maar elke keer die TPL op die ogive met vernier net om te verifie?r. Skryf alles neer.
Die hand pers het standaard groefdraad en jou gewone matrys pas daarin, sowel as jou standaard dophouer
Hy is 'n bietjie lig in die broek vir algemene herlaai, maar werk baie lekker om TPL te verstel op die baan. patrone word gelaai op maks TPL by die huis en op die baan stel ek die "seating die" dieper om die TPL te verander. Meet maar elke keer die TPL op die ogive met vernier net om te verifie?r. Skryf alles neer.
Die hand pers het standaard groefdraad en jou gewone matrys pas daarin, sowel as jou standaard dophouer
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Dit is nou bakgat. Ek soek van dag een af so n press wat ek slags by die baan kan gebruik. Dit lyk egter asof dit gediscontinue is. Sal bietjie rond bel en uitvind.
Veiligheid eerste manne!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Ek het 'n ruk terug nog van hulle gesien by VGK in die Kaap. Bel vir Kobus en vra hom 021 9392391.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Grumpgrumpy wrote: Dankie manne. Dit gee daren n idee van wat die meeste gebruik word deur ons almal. Vir ons biltong jagters is dit nie te noodsaaklik vir die beste en duurste toerusting soos die benchrest manne nie, daai is nou serious en ernstige dinge want hulle wil n 10c vat en 10 punte daardeur druk!!![]()
Thomas skryf n hele boek van goed!!!Dankie Thomas maar jy koop die winkels leeg voor ons daar kan kom!!
Ons noem net n paar goodies!!!![]()
![]()
![]()
THOMAST is 'n yster op die Sa Reloaders forum - so hy mag maar herlaai. Lekker om sulke kennis hier te he
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Hein, dis presies wat ek soek.
Ons manne wat nog in die kruip stadium van herlaai is kan sien wat gebruik die manne met die kennis. Ek dink dit kan nog lekker interresant raak hier met die ouens se speelgoed en kennis wat hulle het.
Ek wag ek leer! Mens is nooit en ek bedoel dit, NOOIT te oud om iets by iemand te leer nie.!
Baie dankie vir die manne wat almal hier deel.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Dankie vir die eengrumpy wrote: Hein, dis presies wat ek soek.
Ons manne wat nog in die kruip stadium van herlaai is kan sien wat gebruik die manne met die kennis. Ek dink dit kan nog lekker interresant raak hier met die ouens se speelgoed en kennis wat hulle het.
Ek wag ek leer! Mens is nooit en ek bedoel dit, NOOIT te oud om iets by iemand te leer nie.!
Baie dankie vir die manne wat almal hier deel.
![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Pierre As jy iewers daai Lee press opspoor sal jy asb laat weet soek self een sal van my kant dieselfde doen
Groete
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Ek sal laat weet. Ek het nognie Thomas se kontak gekontak nie, maar tans het Arms en VLT nie, wat maar meer die Lee produkte in Pta versprei.Andre CZ wrote: Pierre As jy iewers daai Lee press opspoor sal jy asb laat weet soek self een sal van my kant dieselfde doen
Groete
Veiligheid eerste manne!
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Ek is maar 'n groot RCBS man.
Ek gebruik die volgende:
RCBS Pro 2000 Progessive press vir handwapens.
RCBS powder checker die
RCBS Rock Chucker press vir sizeing
RCBS Shell Holders
Hornady Lock-N-Load classic press vir seating
RCBS APS bench priming system & press
RCBS APS primer loader
RCBS Rangemaster 750 elect scale
RCBS Uniflow Powder measure with micrometer settings
RCBS Bullet Puller
Lyman DPC11 powder system
Lyman Auto flow 2000 tumbler
RCBS Trim Pro2 Power Case trimmer
RCBS Elec Case Prep Center.
RCBS Powder Trickler
RCBS dies & neck sizeing dies vir 7 kalibers
Hornady dies & neck dies vir 5 kalibers
Hornady DL266 Shotshell press vir 12br
Hornady 366 Auto shotshell press vir 12br
Black Max 7 dripper shotmaker om my shot te maak
RCBS Flashole deburring tools vir 5 kalibers
RCBS Case neck lube tools
Electronic Vernier
Micrometer
RCBS 5-0-5 Manual skaaltjie
RCBS Loading Blocks
F1 Chrony
Pro Chrono Digital
RCBS Lube pad
RCBS Lube
RCBS Universal HPT Primer tray
Ek is mal oor my hobby.
Groete
Kerneels S.

.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Ek het nou almal se goedjies deur gekyk en sien nie iemand wat 'n lube matrys gebruik nie
http://www.youtube.com/watch?v=5JZb9G3w52Q
http://www.youtube.com/watch?v=5JZb9G3w52Q

- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Kerneels, is jy ook so happy met jou Rangemaster 750 soos ek?Kerneels S. wrote: Ek is maar 'n groot RCBS man.
Ek gebruik die volgende:
RCBS Pro 2000 Progessive press vir handwapens.
RCBS powder checker die
RCBS Rock Chucker press vir sizeing
RCBS Shell Holders
Hornady Lock-N-Load classic press vir seating
RCBS APS bench priming system & press
RCBS APS primer loader
RCBS Rangemaster 750 elect scale
RCBS Uniflow Powder measure with micrometer settings
RCBS Bullet Puller
Lyman DPC11 powder system
Lyman Auto flow 2000 tumbler
RCBS Trim Pro2 Power Case trimmer
RCBS Elec Case Prep Center.
RCBS Powder Trickler
RCBS dies & neck sizeing dies vir 7 kalibers
Hornady dies & neck dies vir 5 kalibers
Hornady DL266 Shotshell press vir 12br
Hornady 366 Auto shotshell press vir 12br
Black Max 7 dripper shotmaker om my shot te maak
RCBS Flashole deburring tools vir 5 kalibers
RCBS Case neck lube tools
Electronic Vernier
Micrometer
RCBS 5-0-5 Manual skaaltjie
RCBS Loading Blocks
F1 Chrony
Pro Chrono Digital
RCBS Lube pad
RCBS Lube
RCBS Universal HPT Primer tray
Ek is mal oor my hobby.
Groete
Kerneels S.
Baie akkuraat.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Baie smart skaal daai.
Groete
Kerneels S.
Groete
Kerneels S.
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
One of the fundamentals of common sence is to read the instructions.Vlakvark wrote: Ek het 'n paar boeke wat instaan vir common sence. Dis veiliger
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Insake die RCBS 10-10 skaal.
Ek het my eerste 10-10 skaal gekoop in 1976 vir R52.00. Hy was nog deur Ohaus gemaak.
Toe ek later jare die DPS aankoop het ek die skaal vir my neef in die kalahari geskenk.
Ek het toe maar weer besluit om 'n balk skaaltjie te koop vir die dae wat ek gou 'n ding wou maak of sommer die DPS wou toets. Het toe weer 'n 10-10 gaan koop (prys nie meer R52.00 nie!!!) Die nuwer model was nie meer deur Ohaus se ho? standaard gemaak nie (blykbaar deesdae in Mexico vervaardig) en ek het hom gaan omruil en 'n paar getoets in die winkel met gekalibreerde gewiggies totdat ek gelukkig was met sy eenvormigheid en konstantheid, (anders hardloop jy in kleiner wordende sirkels totdat jy in jou g*t in verdwyn op soek na waar die fout l?).
Ek s? maar net..
Daai gekalibreerde gewiggies het my al baie moeite en hoofpyne gespaar.
Vlakvark, daai "RCBS lube die" lyk interessant. Kan 'n mens beheer hoeveel lube hy opsit?
Ek gebruik tans nog Imperial sizing wax, daar is nog 'n produk wat Hornady maak , 'n sg. "dry lube" spuit wat jy binne en buite die dop kan spuit, dit droog uit en affekteer blykbaar nie die dryfmiddel nie. Weet egter nie hoe dit die "grip" tussen die nek van die dop en die koe?l sal affekteer nie.
http://www.hornady.com/store/One-Shot-Spray-Case-Lube/
Wil die goed nog uit toets.

Thomast
Ek het een van die Lube matryse. Ek het hom bestel en in die wag proses het ek op Redding se Imperial sizing Wax af gekom en nog nooit die lube matrys of weer iets anders gebruik nie
so ek gaan lieg as ek daar probeer raad gee, ek het juis gehoop iemand het ondervinding van hom om my te kon vertel. Maar ek glo nie daar is iets wat by Imperial Wax kom nie, nie eers One shot spray nie ek het van dit . Dit werk OK maar net te veel en die duike sit op jou nekke
Nee wat IMPERIAL WAX en BARNES vir my
Sal nogtans wil hoor as iemand al die lube matrys gebruik het
Ek het een van die Lube matryse. Ek het hom bestel en in die wag proses het ek op Redding se Imperial sizing Wax af gekom en nog nooit die lube matrys of weer iets anders gebruik nie
so ek gaan lieg as ek daar probeer raad gee, ek het juis gehoop iemand het ondervinding van hom om my te kon vertel. Maar ek glo nie daar is iets wat by Imperial Wax kom nie, nie eers One shot spray nie ek het van dit . Dit werk OK maar net te veel en die duike sit op jou nekke
Nee wat IMPERIAL WAX en BARNES vir my
Sal nogtans wil hoor as iemand al die lube matrys gebruik het

- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Pierre Vroe?r met Eben van Centurion Indoor gepraat hy het uitgevind en terug laat weet dat sy verskaf van die presse op pad het verwag dit glo oor so 2 weke Prys R518 vat in gewoonlik kry ek by hom wat ek soek so ek gaan maar op dit werk vir nou
Groete
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Dit kan nie al die manne wees wat laai nie? Waars Wouter, Dok en al die fundis? Ons wil graag weet wat julle ook gebruik asb!!

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Mmmm wonder waar is hullegrumpy wrote: Dit kan nie al die manne wees wat laai nie? Waars Wouter, Dok en al die fundis? Ons wil graag weet wat julle ook gebruik asb!!
![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wat gebruik jy vir herlaai?
Braai die wilds wors en tjoppies van die seisoen se jag!!!