is dit veilig om patrone met staal doppe te skiet?

Post Reply
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

is dit veilig om patrone met staal doppe te skiet?

Post by Penkop »

Ek sien al hoe meer patrone op die winkelrakke verskyn met staal doppe.

Russiese patrone (Barnaul) sowel as Chinese patrone (Norinco)  teen redelikke bekostigbare pryse.

Ek het nog net milit?re kalibers gesien (223, 7.62x39 en 308) en wonder of ek die goed maar kan toets?

Maar ek wil nou nie my geweer seermaak nie? Sal mens hierdie doppe kan herlaai? (Indien hulle nie Berdan slagdoppies gebruik nie)

Die Barnhauls is staal terwyl die Norinco staal met brass geplateer is.

Wat s? julle? Veilig of nie?

Groete!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: is dit veilig om patrone met staal doppe te skiet?

Post by Penkop »

Dankie Ludwig,

Klink vir my dit kan werk?

Brass is sag en vervorm tydens ontbranding van die kruit en word gevorm na die vorm van die geweer se kamer, maar staal behoort sekerlik harder te wees:

Dis hoekom ek vra of dit veilig is om te gebruik? Wat is die kans dat hierdie doppe die geweer kamer sal beskadig?

Die idee is om dit vir 3gun te gebruik, so dit hoef nie "Jakkalsjag-akkuraat" te wees nie.

Het niemand op die forum al hiermee ge-eksperimenteer nie?

Ek luister angstig...

NS: Gunzandshit - ek hou van die naam!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Post Reply