Wat gebeur met 'n Dop?

Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Wat gebeur met 'n Dop?

Post by LUAN »

Ek het hom gelees Ludwig baie interesant dis net baie informasie om als in te neem. So leer mens nou hoeveel daar eintlik ingesit moet word vir dop voorbereiding.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wat gebeur met 'n Dop?

Post by BLOK »

Jy hom vir my meer as n jaar terug al gese om te lees, het onlangs al weer. Min van Longrange se artikels wat ek nog nie gelees het nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Wat gebeur met 'n Dop?

Post by LUAN »

Ek begin dink neck tension speel n baie groot rol. Ek het nooit my nuwe lapua doppies genecksize nie en net so gelaai en party het dan gevoel of die koeel makliker ingedruk word. En die groepe lyk nie altyg goed nie. Sal defnitief voorstel ouens size hulle nuwe doppies ook.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Wat gebeur met 'n Dop?

Post by Danie01 »

Ludwig,

Ek het nou baie vinnig daardeur gelees, maar verstaan nie lekker hoekom 'n groter shell holder gaan werk nie, wat is die doel in goeie afrikaans, is dit dan nie dieselfde as om resize die so te stel dat dit net meer size, dws laer in press sak nie? Of hoe is die sell holders groter as die ander vertikaal of in grootte wat dop vashou?

Jammer as dit nou dom vraag is omdat ek nie mooi gelees het nie.

Groete
Danie
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Wat gebeur met 'n Dop?

Post by Frederik »

Gaan hom lees as ek lekker tyd kry lyk baie interesant.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Wat gebeur met 'n Dop?

Post by Jean Marais »

Hallo almal

Ek vind hierdie bespreking baie interessant. Het toe self ook bietjie verder rondgesoek op die web, en toe op hierdie artikel van Hornady afgekom, wat die hele proses nogal mooi en grafies verduidelik.

Hier is die link: http://www.hornady.com/ballistics-resource/internal

Groetnis
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Post Reply