Hulp met gebruik van Chrony
- lapman
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Thu Sep 27, 2012 7:32 pm
Hulp met gebruik van Chrony
Goeie dag mense.
Ek sal graag wil hoor of iemand my kan verduidelik hoe om n chrony te gebruik met die uitwerk van ladings.
Ek luister graag.
Ek sal graag wil hoor of iemand my kan verduidelik hoe om n chrony te gebruik met die uitwerk van ladings.
Ek luister graag.
HOU OP LAG EN HERLAAI!!
-
Danie Lombard .243
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Lapman.
'n Chrony is dood eenvoudig om le operate. Daar is wel klein punte wat jy moet weet om akkurate spoed lesing te kry met 'n chrony.
1ste ding is die ogies of pick up's van die chrony. Hulle wil nie direkte sonlig op hul he nie want dan sien hulle nie die koeel raak nie. Die wit skerms wat op die paaltjies staan bokant die ogies is die sun shades nie. Dit gee vir die ogies 'n wit agtergrond om die koeel te kan raak sien. Chrony gee die beste lesing om 'n helder sonige dag as die chrony in die skaduwee staan.
Nie te ver van die loop nie, ook nie te naby nie. As die chrony te naby staan het ek gevind dat die gasse wat by die loop uitkom ook die lesing van die spoed beinvloed. 8 tot 10 meter werk baie goed vir my.
Chrony is 'n herlaaier se beste vriend, vertel jou waar jy trek met jou lading en se vir jou of jy meer of minder moet laai. Help ook om 'n loop se versadige spoed te kry en dan die optimale hoeveelheid kruit te laai wat pas by die loop lengte. ens ens ens

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Ja nee en stem saam jy kan nie sonder n chrony nie en klaar!!
Maar my chrony werk nie lekker as dit dood middag is nie. Ons het lesings gekry met die 308 wat die 22-250 sal laat bloos!
Groetnis
Maar my chrony werk nie lekker as dit dood middag is nie. Ons het lesings gekry met die 308 wat die 22-250 sal laat bloos!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Armand

Lapman
Mens kan nie laai sonder een nie. Veral as jy met QL jou ladings uitwerk.
Ken jy nie iemand wat ook herlaai en n chrony besit nie? Indien nie hoor hier op die forum wie is dalk naby jou. Hier is definitief manne wat jou sal help en wys. Dis moeilik om te tik hoe werk n Chrony. Dit moet gewys en verstaan word.
Net my opinie.
Mooiloop
PJ
Ek sal dink hy sal verkeerde lesings gee op n dood middag!Armand Steenkamp wrote:
Maar my chrony werk nie lekker as dit dood middag is nie. Ons het lesings gekry met die 308 wat die 22-250 sal laat bloos!
Groetnis
Lapman
Mens kan nie laai sonder een nie. Veral as jy met QL jou ladings uitwerk.
Ken jy nie iemand wat ook herlaai en n chrony besit nie? Indien nie hoor hier op die forum wie is dalk naby jou. Hier is definitief manne wat jou sal help en wys. Dis moeilik om te tik hoe werk n Chrony. Dit moet gewys en verstaan word.
Net my opinie.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Naand Lapman
Soos 'n vriend my gehelp en verduidelik het, werk dit in eenvoudige taal soos volg:
Elke gewig punt van elke kaliber het 'n maksimum spoed waar druk ontwikkel, nie alle kamers is dieselfde gesny nie so die ladings vir "druk-spoed", as ek dit so kan noem, gaan dis verkil. Mbv die chrony kan jy die spoed meet en daar volgens veilige ladings laai.
Bv met my 22-250 het ons dit ondervind, ons albei laai 60gr v-max punte, maar met dieselfde kruit, S335, kry ons dieselfde spoed met onderskeidelik 31gr en 34,5gr kruit, net omdat ons gewere se kamers verskil. Met 32gr sukkel ek om my geweer se slot oop te kry.
Ek hoop dit maak sin en dat jy verstaan wat ek probeer verduidelik.
Groete Izak

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Ek en Lapman gaan saam die chrony gebruik om ons ladings te verbeter, ons het 'n redelike idee hoe 'n chrony werk, maar is nie seker van die volgende nie:lapman wrote: Goeie dag mense.
Ek sal graag wil hoor of iemand my kan verduidelik hoe om n chrony te gebruik met die uitwerk van ladings.
Ek luister graag.
1. Hoe ver van die kroon/KD af moet die chrony wees?
2. Watter tyd van die dag is die beste om spoed met 'n chrony te toets en watter tye moet vermy word?
3. Uit die aard van die saak gaan elke lesing nie dieselfde wees nie, watter afwykling tussen lesings is normaal?
Dankie, ons luister graag!
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Eugene wrote:Ek en Lapman gaan saam die chrony gebruik om ons ladings te verbeter, ons het 'n redelike idee hoe 'n chrony werk, maar is nie seker van die volgende nie:lapman wrote: Goeie dag mense.
Ek sal graag wil hoor of iemand my kan verduidelik hoe om n chrony te gebruik met die uitwerk van ladings.
Ek luister graag.
1. Hoe ver van die kroon/KD af moet die chrony wees? Ten minste vyf meter
2. Watter tyd van die dag is die beste om spoed met 'n chrony te toets en watter tye moet vermy word? In die middel van die dag
3. Uit die aard van die saak gaan elke lesing nie dieselfde wees nie, watter afwykling tussen lesings is normaal? Dubbel digits is goed, enkel digits is ideaal
Dankie, ons luister graag!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Geno, dankie!
Net seker maak van jou antwoord by vraag 2: Is die middel van die dag die beste tyd of die tyd wat vermy moet word?
Dankie
Net seker maak van jou antwoord by vraag 2: Is die middel van die dag die beste tyd of die tyd wat vermy moet word?
Dankie
Aim small, miss small
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Chrony gee die beste lesing om 'n helder sonige dag as die chrony in die skaduwee staan.
Is die idee nie dat die chrony in die son moet staan nie?
Is die idee nie dat die chrony in die son moet staan nie?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Met kunsmatige beligting kan jy jou kronograaf vir langer tye benut. Onthou dat 'n kronograaf kyk na n kontrastende voorwerp beeld teenoor die agtergrond waarna dit kyk. Die wit skerms in sterk sonlig bied daai skerp wit agtergrond wat dit maklik maak om die skaduwee van die punt op te tel soos dit oor die sensors beweeg. Ek gebruik infra rooi LEDs vir swak lig kondisies onder die skerms om daai kontras te skep. Dit werk baie goed vir my en kry ek konstante lesings daarvan. Iets om te onhou is om in sonlig jou chrony so op te stel dat die lig reghoekig inval na die sensors skerms..
Jannie Welman
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Jisi dan le daar n ander foud! 12h-1h die middag toe kry en 3959fps met n 308 en n 130gr impala koeel..
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Sien jy Ludwig, 'n 308 kan ook lekker vinnig skiet, daai ou op die Longrangeshooting site het nie gelieg nie!Armand Steenkamp wrote: Jisi dan le daar n ander foud! 12h-1h die middag toe kry en 3959fps met n 308 en n 130gr impala koeel..
"303" kom in, jou teorie is bevestig!!!
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Trek sommer jou been Ludwig!
Maar 3900 ft/s op 'n 308 sal glad nie sleg wees nie!
Het eendag met my ou Drenalin amper 900 ft/s gekry deur 'n chrony wat nie reg opgestel was nie! Gelukkig het die butt nie ontplof nie...

Groete
Het eendag met my ou Drenalin amper 900 ft/s gekry deur 'n chrony wat nie reg opgestel was nie! Gelukkig het die butt nie ontplof nie...
Groete
Last edited by Eugene on Thu Oct 11, 2012 10:31 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Ja jong, ek as leek, luister maar na die debatte en argumente oor die verskillende kalibers en hulle "super powers"!Ludwig wrote: Ja, hy sou mooi loop as hy daai spoed kon haal. Maar dan sou hy verseker nie meer die goeie looplewe gehad het wat die manne hom so loof voor nie![]()
![]()
Daar gaan, in my beskeie opinie, maar altyd 'n trade off wees: Ho? spoed en plat trajek teenoor korter loop lewe (en meer/duurder kruit gebruik en korter doplewe) en laer spoed en minder plat trajek teenoor langer looplewe (en minder/goedkoper kruit en langer doplewe)!
Dis as die manne die "best of both worlds" wil h?, dat ek begin giggel...
Groete
Aim small, miss small
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Eugene, Geno het oor die naweek sy 204 met 40gr koeels op 5400fps gemeet.
Geno sal s? dis truly waar!
Geno sal s? dis truly waar!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Hier het Wouter dit ook mooi verduidelik.............
""
1) Plaas jou chrony 5m(vyf meter) voor jou geweer loop. Die rede hiervoor is dat jou gasse n invloed het op lesings. Op 5m is hierdie selde n probleem.
2) Sorg dat jou chrony horisontaal opgestel is met die koeel se vlugbaan. Kry vir jou n tripod waarop jy die chrony kan monteer sodat jy hierdie verstellings kan maak. Sorg ook dat die vlugbaan reg bo-oor die fotoselle gaan.
3) Jou skiethoogte bo-oor die fotoselle moet omtrent so twee derdes van die lengte van die armpies op wees. Dit is in die meeste gevalle so 20-25cm.
4) Probeer jou lesings so naby as moontlik aan 12:00 neem. Probeer hierdie toepas sodat konstandheid in die neem van jou lesings kan plaasvind. Dit is nie altyd moontlik nie maar probeer dit wel doen. Oggend middag en aand lesings verskil. Die verskillende spoedlesings se oorsprong is meer van die lig toestande wat verskil as die atmosferiese verskille. Gaan doen gerus hierdie toets en kyk na die spoedverskille tussen oggend en middag lesings. Jy sal verbaas wees.
5) Skiet op n helder sonskyn dag. Indien daar wolke is moet nie skiet as n wolk oor beweeg nie. Dit maak n verskil.
6) Sorg dat jou battery vol gelaai is. Pap baterye gee ongeloofwaardige lesings.
7) Skiet ten alle tye met jou skermpies op.
""
Gecopy vanaf hier............
http://jaracal.com/index.php/topic,8109.75.html

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp met gebruik van Chrony
Yip, sal waarskynlik beweer dit was 'n "reduced load" wat hy getoets het....Chevvy SS wrote: Eugene, Geno het oor die naweek sy 204 met 40gr koeels op 5400fps gemeet.
Geno sal s? dis truly waar!
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am