Op aandrang van Gideon@1, plaas ek die volgende resep. Hy het een aand feitlik 'n bak daarvan alleen opgeeet. Moet toegee, dit is moerse lekker, so nou en dan raak selfs 'n Vrystater gatvol vir pap en sous by 'n braai! Ek het die resep by my meisie se ma gekry.
? 500g skulpnoedels
? 30ml sonneblomolie
? 12.5ml sout
? 500ml grof gerasperde wortels
? 1 ui, gekap
? 1 green pepper, gekap
? aromat, na smaak
Slaaisous
? 1 blik kondensmelk
? 250ml mayonaisse
? 125ml wit asyn
? 125ml sonneblomolie
? 16ml mostertpoeier
? Kook noedels, waarby helfte van die olie en al die sout gevoeg is tot sag. Dreineer en roer oorblywende olie by. Laat afkoel. Voeg wortel ui rissie en aromat by. Meng bestandele vir slaaisous en roer deur slaai.
Prieska se Ma se noedelslaai
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Prieska se Ma se noedelslaai
Muismaree...........hierdie slaai loop soos n muis met slippers 
Ek het hom vanmiddag aanmekaar geslaan, so 10 minute as jy alles byderhand het en ek moet se saam met braaivleis is dit wragtag lekker, veral op n warm dag soos vandag. Ek het hom gedruk en hy gaan na my resep leer toe
Dankie vir die deel.
Ek het hom vanmiddag aanmekaar geslaan, so 10 minute as jy alles byderhand het en ek moet se saam met braaivleis is dit wragtag lekker, veral op n warm dag soos vandag. Ek het hom gedruk en hy gaan na my resep leer toe
Dankie vir die deel.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Prieska se Ma se noedelslaai
Plesier Kallie. 