handwapen

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

handwapen

Post by johans »

ek is opsoek na n kleinerige .22 pistool of .22magnum wat ek elke dag by my kan dra.waar kry mens dit?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: handwapen

Post by Gerhard »

Kyk by Classic Arms...

Hier is n link na wat beskikbaar was met laaste veiling

http://www.classicarms.co.za/UserFiles/ ... 041%20.pdf
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: handwapen

Post by johans »

ekt daar gekyk gerhard,se my hoe weet ek in watse toestand daai goed is?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: handwapen

Post by Gerhard »

johans wrote: ekt daar gekyk gerhard,se my hoe weet ek in watse toestand daai goed is?
Daar is ook fotos beskikbaar op die web site.

Dis moeilik om te se.

Beste is maar om met Classic Arms te praat en dalk self daar uit te kom en te gaan kyk. Daar is n redelike klomp teen baie goeie pryse. Dink nie die klein kaliber hand wapens het baie werk gesien oor die algemeen nie.

Ek sal nogal van n CZ in 9mm short hou as elke dag drae wapen. Baie beter as niks...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: handwapen

Post by G-force »

Kyk ook www.guntree.co.za
Ek het n Gecado revolver in .22 wat by n dealer le.As iemand die stoorgeld wil betaal kan hulle hom vat.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
toy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sat Apr 14, 2012 4:19 pm

Re: handwapen

Post by toy »

Ek voel ook n klein ligte wapen om saam te dra is meer werd as n swaar een wat in die kluis le. Groete
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: handwapen

Post by PaulM »

Johan,

Ek en 'n paar vriende het tussen ons al 'n paar wapens by Classic aangeskaf. Oor die algemeen kan jy maar hulle woord wat oor die kondisie van die wapens.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: handwapen

Post by Louis Kriel »

johans wrote: ek is opsoek na n kleinerige .22 pistool of .22magnum wat ek elke dag by my kan dra.waar kry mens dit?
Mr vriend het 'n KelTec P11 9mm short, hy het intens navorsing gedoen en die Kel Tec en Ruger compacts is die kleinste pistole met hope slaankrag.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: handwapen

Post by James Wilson »

En is daai klein rugsrs darrem vir jou mooi
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply