Ek gaaan vir my nuwe roer herlaai en het 'n hele klomp verskillende patrone vanag 400 gr to 500 gr gekoop
Party gaan wees vir jag en ander sommer vir speel
Nou my vraag
Moet alle patrone gekrimp word op die 458 of net die wat die kruit kompakteer?
Of het dit dalk te doen met spoed ens
By voorbaat dank
Homer
Paar vrae op die 458 Win Mag
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Paar vrae op die 458 Win Mag
Wintie! Ek beny jou.
Crimp hou primer die koeel op sy regte diepte. Gekompakteerde ladings kan die koeel uit die dop uitstoot, maar hoofsaaklik gaan dit oor recoil wat as jou magasynkas kort is, die koeel dieper in die dop instamp, of as jou magasynkas lank is, soms jou koeel uit die dop laat trek. En dan is daar ook nog die drukaspek wat soms 'n invloed op jou akkuraatheid kan he.

-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: Paar vrae op die 458 Win Mag
Dankie Piet