buitelandse jagters

Post Reply
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

buitelandse jagters

Post by johann »

Ek is soo vir 'n week in Europa, in belgie. Vandag bietjie in 'n gunshop hier ingegaan. Baie interresant oor hoe hul die goed hier doen. Voeljag is defenitief die grootste tipe jag in vergelyking met wild en varminting. Manee lyk of hul hier in pakke jag. Sal nog kyk wat dit nog oplewer.

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: buitelandse jagters

Post by Frederik »

Moet net nie die bier aanvat nie daar is ofisieel oor 400 Brouerye jy gaan lank kuier om deur dit te kom.  ;D ;D ;D ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: buitelandse jagters

Post by Cobus(Cobb) »

Frederik wrote: Moet net nie die bier aanvat nie daar is ofisieel oor 400 Brouerye jy gaan lank kuier om deur dit te kom.  ;D ;D ;D ;D
Solank een 'n Castle bouwery is, is ek daar!! ;D
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply