Claw

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Claw

Post by grumpy »

Het iemand ondervinding met Claw punte asb. Lyk of hulle mooi mushroom.

Hoe is penetrasie en vleis skade asb. Is dit reg op tot Eland?

Dankie.
>:(
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Claw

Post by Hein22 »

Hi Grumpy,

Ek gebruik Claws vir al my bos jag. Vleis skade is min en penetrasie goed. Die punte wat ek al "recover" het almal mooi ge-mushroom en 90% of meer weight retention gehad. 'n Bonded punt teen 'n uitstekende prys imo.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Claw

Post by grumpy »

Weet iemand pryse vir die Claws vir 30-06 asb?
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Claw

Post by Hein22 »

Dis +/- R250 vir 50. Claw Bullets - 072 146 2658 / 043 736 9519
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Claw

Post by Hilux01 »

Grumpy

Search onder "general discussion"ons het n lekker lang gesprek daar gehad
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Post Reply