More manne
N vriend van my herlaai en ek wil graag laat hy vir my ammunisie herlaai vir volgende.
Ek besit die sako Finnbear 30-06.
So ek wil graag hoor wat stel julle voor.Ek jag bosveld en soms ook in die vlaktes.
Ek wil duis n punt laai wat ek goed kan leer ken en dus kan aanpas wanneer ek naby of ver skiet.
1.Wat se punt moet ek laai?Ek mik na die TSX.
2.Wat se grein?
3.Wat se lading en teen wat se spoed sal hy hardloop?
Ek gebruik huidiglik die Winchester XP3.
Dankie.
Punte en ladings vir 30-06
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Punte en ladings vir 30-06
Sako 30-06,
Ek laai Interlock 150gr maar gaan eers ladings toets. Ek begin op 53gr en werk tot op 55gr S365.
Ek wag net vir my geweer want ek het n ander recoil pad laat opsit.
Hopenlik sal ek my geweer m?re terug he dan kan ek baan toe gaan en toets vir spoed en groeperings.
As iemand raad of advies vir my het gee maar asb.

Last edited by grumpy on Thu Oct 04, 2012 1:26 pm, edited 1 time in total.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Punte en ladings vir 30-06
Hou asb op met die onnodige grappies! Dit gaan weer onnodige argumente veroorsaak. Respekteer asb die moderators, en eienaar van die forum!Dawie Malan wrote: hey Sako
Het jy al 'n PM gekry?
Dis siepsopbraaiboud tyd vir jou, ou p?l
Dawie
Veiligheid eerste manne!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Punte en ladings vir 30-06
Wat mis ek?
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Punte en ladings vir 30-06
Hallo
Gaan kyk onder QL daar is 'n paar riglyne wat die manne nogid het om vir jou ladings uit te werk. Jy sal sien daar is ook ladings wat reeds getoets is en wat werk.
Vir my kwes begin ek my minimum en werk op met 0.5 gr ek kry goeie groepe met 180 en 220 gr koe?ls hier by 2300-2500. Skiet 270 in die vlaktes maar gaan GS Custom probeer omdat die geweer so akkuraat is.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Punte en ladings vir 30-06
Sako, die twist gaan bepaal watter grn kooel jy moet gebruik. Begin daar.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Punte en ladings vir 30-06
Hi Sako,
Ek het n vriend van my se sako finbear probeer uitsort maar ek kry hom net nie reg nie. Het regtig alles probeer.My vriend sin het n 1:10twist en ek het van 110gr ver van die lands af tot 180gr punte in die lands,maar geen geluk nie!
In my musgrave 30-06 werk 150 gr hornady Interlock met 55gr S355 agter hom so 1mm van die lands af werk baie goed. Dit is my vlakte lading. Ek het regtig baie vertroue in die lading. Al meer as 3 springbokke oor die 250m met hom gaan haal. Die laaste ruk skiet ek meer 168gr Hornady A-Max voor 52gr S355. Die lading is baie akuraat in my geweer.
Hoop regtig jy kom reg! Ek is mal oor my kwes! Dis my jag geweer en ek sal regtig enige algemene wild met hom aanpak.
Geniet hom!

22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Punte en ladings vir 30-06
Ek stem saam met jou,my 30-06 is ook my geliefde betroubare geweer.Scrappies wrote: Hi Sako,
Ek het n vriend van my se sako finbear probeer uitsort maar ek kry hom net nie reg nie. Het regtig alles probeer.My vriend sin het n 1:10twist en ek het van 110gr ver van die lands af tot 180gr punte in die lands,maar geen geluk nie!
In my musgrave 30-06 werk 150 gr hornady Interlock met 55gr S355 agter hom so 1mm van die lands af werk baie goed. Dit is my vlakte lading. Ek het regtig baie vertroue in die lading. Al meer as 3 springbokke oor die 250m met hom gaan haal. Die laaste ruk skiet ek meer 168gr Hornady A-Max voor 52gr S355. Die lading is baie akuraat in my geweer.
Hoop regtig jy kom reg! Ek is mal oor my kwes! Dis my jag geweer en ek sal regtig enige algemene wild met hom aanpak.
Geniet hom!
Ek het nog nie n probleem gehad met akkuraatheid nie,ek skiet nou nie 10mm groeperings nie maar met standaard fabrieksammunisie,sellier & Bellott,highlands en Winchester XP3 skiet almal dieselfde groeperings wat ek darem met m R2 kan toe maak.
Ek wil graag nou net herlaai sodat ek kostes kan afbring en sodoende meer tyd op die skietbaan kan deurbring.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Punte en ladings vir 30-06
James myne het ook n 1:10 twist.James wrote: Sako, die twist gaan bepaal watter grn kooel jy moet gebruik. Begin daar.