Middag manne
Ek het met '223 oor die crony geskiet en die waargeneem dat daar 'n groot verskil in die spoed tussen die bootstert en platbasis koeels was. Ek het 50gr Hornady V-max,bootstert,en 50gr Sierra platbasis koeels gebruik. In albei gevalle was die doppe,slagdoppe,dryfmiddel,en lading identies. Die crony was 4meter vanaf die kroon.
Die gemiddelde spoed met die bootstert v-max was 3431vps.
Die gemiddelde spoed met die platbasis Sierra was 3358vps.
Dus 'n spoedverskil van meer as 70vps.
My vraag is,wat is die rede vir hierdie verskil
Groete
Martin Marais
Spoedverskil tussen bootstert en platbasis koeels
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Spoedverskil tussen bootstert en platbasis koeels
Sy naam is LUDWIG!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Spoedverskil tussen bootstert en platbasis koeels
Dankie Ludwig


