Hi Manne,
Ek het n 308 bekom wat op n P14 aksie gebou is en wat n 26" bull barrel op het met n 1:14 twist loop.
Dit is ook nie n standaard 308 nie. Soos ek verstaan is dit n Kevin Healy conv. Dit is maar n Ackley as ek die doppe so kyk.
Soos ek op die net kan sien blyk dit of 168gr punte die swaarste sal wees wat ek sal kan skiet. ( Moontlik die enigste een ) Wil graag die 168gr A-Max punter skiet. Wil graag S355 op die man gebruik omrede ek dit ook op my 30-06 laai.
Die probleem waarmee ek egter sit is dat as ek enige ligter punt in my kamer meet dan moet ek hom te n groot jump gee om enigsins n sinvolle grip op die punt kan kry.
Enige ander voorstelle en ladings sal wardeer word!
Lekker aand Manne!
308 met 1:14 twist
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
308 met 1:14 twist
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 1:14 twist
Ek merk weer die kommer oor die sprong na die lande. Baie van die ouer gewere het groot spronge (8mm) gehad en tog het die koe?ls goed presteer. In my 30-06 gebruik ek 125gr Sierras met sprong van seker 4 na 5 mm en hulle skiet baie goed.
Geen wonder die spreekwoord s? "probeer is die beste geweer"
Skiet die goed en kyk wat jy kry.
Geen wonder die spreekwoord s? "probeer is die beste geweer"
Skiet die goed en kyk wat jy kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
