120-130g in 300WSM

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

120-130g in 300WSM

Post by BLOK »

Nou dat ons uitgevind het wat die faktore is wat n loop se lewe verkort sal ek graag wil hoor wat dink julle van die volgende.

Wat sal die spoed wees van n 300WSM met n 1op15 twist en 120 of 130g koels.
Watter loop lengte sal voldoende wees vir ontbranding.
Watse kruit sal mees geskikste wees vir effektiewe verbranding
En watse loop lewe kan mens van so loop verwag.

Ek luister.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: 120-130g in 300WSM

Post by Flip Fouche »

Blok

Ek wag ook?

My 300wsm se twist is 1:10.

Ek luister.

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 120-130g in 300WSM

Post by Wouter Roets »

Blok

Barnes 130gr TSX BT met 68.1gr S355 gee vir jou 3424ft/sek uit 24 duim loop met 64 524psi druk.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: 120-130g in 300WSM

Post by Flip Fouche »

Blok

Dit lyk vir my of die 300wsm my 2506 m.......r toe gaan skiet!!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: 120-130g in 300WSM

Post by Flip Fouche »

Wouter

Ou topic hierdie.

Moet ons nie maar so n lading toets op die 300wsm met 26" loop nie ?

Groete

Flip
Post Reply