Naweek Telling!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Naweek Telling!

Post by KSV »

My score vir die naweek!

3 Jakkals en een Boerboel ;D

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Naweek Telling!

Post by Robert »

Waar het die boerboel voor die lood in geloop ??? ??? ???
Oorwining deur opleiding
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Naweek Telling!

Post by KSV »

Ons het daar by my vrou se niggie naby Carltonville op die plaas gaan kuier.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Ambessa

Re: Naweek Telling!

Post by Ambessa »

Hallo Kalahari Sands Varminting
Kalahari Sands Varminting wrote:...en een Boerboel ;D
...stoute boel of ongelukkige boel...?

Ambessa
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Naweek Telling!

Post by KSV »

Oom Ambessa,

Die eienaar van die plaas was by my en ons was so 150m van die beeste met klein kallers af.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Ambessa

Re: Naweek Telling!

Post by Ambessa »

Hallo Kalahari Sands Varminting
Kalahari Sands Varminting wrote:...eienaar van die plaas was by my en ons was so 150m van die beeste met klein kallers af.
...was op verkeerde plek, op die regte tyd.

Ambessa
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Naweek Telling!

Post by 243Songdaug »

Hey KSV.

As jy vir my 'n foto van 'n Boerboel kan reel dan sal ek vir ons 'n paar teikens laat druk - dan skiet ons sommer die naweek 'n Boerboel tabel op Upington!

Wel gedaan ou maat - jy bly 'n yster.

Ns.  Ek is Donderdag middag na werk op die baan vir 'n bietjie oefening - as jy by my wil aansluit.  Ek wil net sekermaak die 308 weet nog waar wat op die Blouwildebees teiken sit.
Dont tell me, show me......
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Naweek Telling!

Post by KSV »

Oom Am,

Die ou arme ding was so maer. Gelyk soos 'n bene lorie met 'n boerboel se kop.

243Songdaug

Sal julle Saterdag da in Upington sien, wil dam self kyk of ek die blouwille boepens bees 'n ding of twee kan wys.  Dan kan jy die hele Kalahari Sands Varminting ontmoet.

Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Post Reply