270win 140 gr Accubond
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
270win 140 gr Accubond
Kan julle asb my bietjie help.Ek skiet op die oomblik 140 gr Hornady interlocks ,S 365 51,5 GR TPL is 83.3. Ek dink daaraan om te verander na Accubond 140 gr. Wat sal die Min en Max lading wees? Sal die selfde lading wat ek tans gebruik ook werk of gaan die te warm wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270win 140 gr Accubond
Ek het nie 'n 270 nie, maar Quick Load gee slegs 'n verskil van 1000psi druk tussen die 2 koe?ls en 10vps verskil vir 51,5gr S365. 'n Goeie maksimum sal wees om spoed onder 3000vps te hou. 'n Beginpunt is 49gr en maks van 54 behoort die 3000 te nader. Verskillende lotte kruit brand anders so jy moet oplaai en kyk na druktekens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: 270win 140 gr Accubond
JR, ek skiet daai Accubonds. Baie gelukkig met hulle en vrek akuraat. Ek het n 22" loop en my sweet spot is net net onder 2900fps.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 270win 140 gr Accubond
jr 68
ek skiet n 140gr koeel uit my 270 teen 2924 met 52.1gr S365 en 83mm tpl
jy kan daai lading van jou net so gebruik en net koeels verander behoort niks te verskil nie
ek het die jaar die 130gr accu's geskiet en het hulle baie geniet goeie akkuraatheid gekry en bitter min vleisskade is goeie bonded koeels daai accu's skiet die 130's teen so 3006v/sek met n lading van 53gr S 365 en n tpl van 84mm
groete

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
Re: 270win 140 gr Accubond
Dis hoekom ek die forum so geniet.Dankie manne vir die goeie inligting.Nog n Dom vraag.Dink julle die Accub sal n ander trefpunt he as die interlocks.As geen verskil kan ek mos met interlocks oefen en ACCu jag.Hoor graag weer van julle.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 270win 140 gr Accubond
jr
daai toets het ek nog nie gedoen nie die interlocks wat jy skiet het mos ook die ballistic tip so tegnies behoort hulle nie te verskil nie mag dalk n click of twee weerskante toe of op en af wees maar gaan baie naby dieselfde wees
as jy kan kyk net wat is die bc verskil tussen die 2 dis al wat dalk mag n invloed he maar dan ook eers op n langer afstand wel ek is nie naby my tabelle om dit te kyk gou nie
slim manne moet maar se of ek verkeerd is
as jy self getoets het laat weet ons almal tog asb man sommer onder die thread sal hom dophou
jy kan gerus die 130gr accu's oorweeg dis puik bonded koeels daai my budget val net bitji kort vd 110gr gschv's maar dis n hele ander konsep daai en ek verstaan die duurder prys heeltemal dis nie n gewone mono nie dryfband tegnologie maak hom bitji duurder
groete
daai toets het ek nog nie gedoen nie die interlocks wat jy skiet het mos ook die ballistic tip so tegnies behoort hulle nie te verskil nie mag dalk n click of twee weerskante toe of op en af wees maar gaan baie naby dieselfde wees
as jy kan kyk net wat is die bc verskil tussen die 2 dis al wat dalk mag n invloed he maar dan ook eers op n langer afstand wel ek is nie naby my tabelle om dit te kyk gou nie
slim manne moet maar se of ek verkeerd is
as jy self getoets het laat weet ons almal tog asb man sommer onder die thread sal hom dophou
jy kan gerus die 130gr accu's oorweeg dis puik bonded koeels daai my budget val net bitji kort vd 110gr gschv's maar dis n hele ander konsep daai en ek verstaan die duurder prys heeltemal dis nie n gewone mono nie dryfband tegnologie maak hom bitji duurder
groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 270win 140 gr Accubond
Hallo JR
Ek gebruik ook die accubond met groot sukses.
Die accubond en die ballistic tip koe?ls het presies dieselfde BC, lengte ens. Verkil is net ballistic tip is baie goedkoper, en dis wat ek gebruik om mee te oefen. Hul trefpunte is basies identies.
Hoop dit help.
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: 270win 140 gr Accubond
JR,
Ek skiet ook tans Accubond en Ballistic Tips 140gr in my 270. Accubond vir lyfskote en die BT vir kopskote en speel. Tot op 250m kon ek nog nie n verskil in trajek optel vir jag doeleindes nie.
Ek het ook nou begin lading soek vir die 140gr interlock SPBT omrede hul nog goedkoper is as die 'goedkoop' ballistic tips. Op 100m skiet skiet hulle n duim hoer as die accubonds. Moet nog op 200m toets. Die lyn lyk op hierdie stadium belowend. Sal laat weet as ek weer by skietbaan uitkom.
Armand

.22 lr Voere
.223 Rem. Brno
.243 AI Howa Varminter
.270 Win. Musgrave Mod 90
Glock 17
.223 Rem. Brno
.243 AI Howa Varminter
.270 Win. Musgrave Mod 90
Glock 17