Hallo Manne,
Soos meeste van julle weet het ek 'n baie mooi 9.3x62 fullstock aangeskaf.
Nou het 'n paar manne my al ges? ek gee baie prys met die vollengte kolf.
Maar nou ja, ek is mal oor die geweer soos hy is!
En ek sal hom in elk geval meeste met sy oop visiere gebruik en die varkies met hom afmaai.
Maar nou ja, wat moet ek in gedagte hou as dit kom by akkuraatheid?
Die een is wel ge-glassbed tot voor.
Is daar ander opsies?
'n Geweersmid het my nou die dag ges? mens moet maar nie meer as 3 skote in 'n sessie skiet as jy ladings ontwikkel weens die glassbedding nie?
Ek sal dalk wel eendag 'n gewone kolf opsit as die geweer hard gaan werk, want die ander kolf wil ek maar oppas
Fullstock en Akkuraatheid?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Fullstock en Akkuraatheid?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Fullstock en Akkuraatheid?
Ek sien dit gereeld met baie manne wat hul bekommer oor akkuraatheid van hul nuwe gewere. My raad is om die geweer te skiet en kyk wat hy maak. Begin jou dan bekommer as hy nie na wense skiet nie. My 375 se houtwerk raak oor die hele voorlaai aan die loop, maar hy skiet baie goed. Miskien sal hy beter skiet as hy heel vry is, maar sov?r het hy nog die vleis gaan haal. Party keer met 'n gevroetel neuk mens dit op wat gewerk het en kos dit baie geld om die skade te herstel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Fullstock en Akkuraatheid?
Dankie Oom Marius.
Ja, ek gaan hom virseker skiet en kyk wat hy maak!
Het Saterdag met iemand anders gepraat wat sy volkolf afgegooi het na hy met hom gereis het en die kolf als deurmekaar gedruk het.
Maar ek vra sommer so vir interresantheid want as ek reg verstaan word 'n kolf gebed om die "lewendige" deel van die hout uit te skakel, so wat sal dan die impak van die vol bedding tot voor wees?
Is maar net interresant om die verskillende opinies te hoor.
Ja, ek gaan hom virseker skiet en kyk wat hy maak!
Het Saterdag met iemand anders gepraat wat sy volkolf afgegooi het na hy met hom gereis het en die kolf als deurmekaar gedruk het.
Maar ek vra sommer so vir interresantheid want as ek reg verstaan word 'n kolf gebed om die "lewendige" deel van die hout uit te skakel, so wat sal dan die impak van die vol bedding tot voor wees?
Is maar net interresant om die verskillende opinies te hoor.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Fullstock en Akkuraatheid?
Die ou 303's het nie te sleg gevaar met hul vollengte houtwerk nie. Ek dink darem die moderner gewere se probleme word aangespreek alvorens hulle op die rak beland. CZ het 'n goeie naam en behoort na die akkuraatheidsaspek te gekyk het. Hoop vir jou onthalwe dat die mooi lyk en mooi skiet bymekaar uitkom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Fullstock en Akkuraatheid?
Dankie Oom Marius.
Ek soek beswaarlik dat my geweer moet skerpskut werk doen en hy sal meeste met die oop visiere geskiet word.
So as ek 'n redelike lading kan kry is ek gelukkig.
SUB MOA is altyd 'n bonus!
Ek soek beswaarlik dat my geweer moet skerpskut werk doen en hy sal meeste met die oop visiere geskiet word.
So as ek 'n redelike lading kan kry is ek gelukkig.
SUB MOA is altyd 'n bonus!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Fullstock en Akkuraatheid?
DWB - ek het ook my hart verloor op so fullstock CZ 9.3x62 daar by JJ Wapens se stalletjie die naweek op Huntex!! Hy is asof vir my gemaak!! Balans, oplyning alles net reg!!
Magtag man - wanneer kom die skip dan??

Geniet hom!
Jaloersgroete -

Dawie
Magtag man - wanneer kom die skip dan??
Geniet hom!
Jaloersgroete -
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Fullstock en Akkuraatheid?
Dawie,
Ja hulle is nogals iets vir die oog!
Ek gooi sommer weer 'n foto
https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG_2066.JPG