300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Hulle doppe! 
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Amper soos Wouter se, maar kom ek verduidelik die doppe vir jou so.
H&H - is n Clasieke geweer en dop met baie geskiedenis agter hom, steeds nommer twee wat werk verrigting betref.
Win - is maar die ou gewone all rounder alle man dop en kaliber en steek maar effe by die ander twee af (nou nie dat Wouter jou ander vertel nie) wat verrigting betref, anders is hy volop beskikbaar en so ook sy komponente, kan nie verkeerd gaan nie. Gebruik ook te veel kruit na my mening vir die verrigting wat hy moet lewer
WSM - is nou die windgat kortgat dop wat ek dink huidag stof in die ander twee se oe skop. Kan nie verkeerd gaan met hom nie, seker een van die beter nuwe allrounder kalibers huidag op die mark en gebruik baie minder kruit om selfde werk te doen as die vorage twee. Komponente is ook deesdae al meer volop

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
het die wsm ook die range wat die groter doppe het?
ek vra maar net, 'n vriend het 1 gekoop. toe se iemand vir hom die wsm is net vir bosveld skiet.

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Cassie,
Ek kyk ook op die oomblik na 'n 300Win Mag. Daardie trajek is baie plat. Ek skat hy sal "amper lekkerder" op vlaktes as in die bos werk.
Almal het maar hulle eie opinies. Dit is ook die rede vir al die variante beskikbaar. Moet ek vir jou balistiese data mail?
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
ja, dit sal interesant wees, dankie henk.
jy het my adres.
die ou 7.62 musgrave van my skiet jul 300 anyway stil....of dalk is die verskil 6duim agter die geweer
jy het my adres.
die ou 7.62 musgrave van my skiet jul 300 anyway stil....of dalk is die verskil 6duim agter die geweer
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
ok, die mannietjie is op die forum, hy praat net nie. hy sal opgewonde wees.
dankie
dankie
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Cassie
Ek het self n Savage 300wsm.Ek is tans besig met ladings.Ek dink die 300wsm gaan n goeie vlakte geweer wees.
Groete
Flip

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Blokkie
Vir iemand wat so hard glo aan "Speed Kill's" sou ek geglo het jy sou darem meer erkenning vir die WinMag gegee het. Hy bly darem die Daddy in die departement met jou maer mannetjie derde van die trio!
Op n ernstiger noot moet daar gese word dat enige verskille tussen die drie akedemies is. Elkeen is n uitstekende kaliber op hulle eie reg. Wat geld vir die een geld basies vie die ander ook. Die WSM het verseker baie wat vir hom tel en bitter min teen hom. Sy toekoms lyk blink met goeie reg.
Groetnis
Wouter
Vir iemand wat so hard glo aan "Speed Kill's" sou ek geglo het jy sou darem meer erkenning vir die WinMag gegee het. Hy bly darem die Daddy in die departement met jou maer mannetjie derde van die trio!
Op n ernstiger noot moet daar gese word dat enige verskille tussen die drie akedemies is. Elkeen is n uitstekende kaliber op hulle eie reg. Wat geld vir die een geld basies vie die ander ook. Die WSM het verseker baie wat vir hom tel en bitter min teen hom. Sy toekoms lyk blink met goeie reg.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Tinusvrey
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:39 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Waarvoor staan die WSM?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Tinus
Winchester Short Magnum. Dis basies n 404 Jeffrey dop .545 op die basis met n lengte van 53mm en n skouer met n 35 grade helling.
Groetnis
Wouter
Winchester Short Magnum. Dis basies n 404 Jeffrey dop .545 op die basis met n lengte van 53mm en n skouer met n 35 grade helling.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Vraag1:Het die WSM se dop genoeg plek vir top-ent ladings met200-20 gr. koeels?
Vraag 2:As jy 'n 308 Win se loop waarvan die keel uit geskiet is wil laat "ream" na 'n 300 watter van die 3 is die beste opsie? Die 300 H&H omdat hy die lansgte is?

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Verskoon my hijack.
As ek kyk na die 300 kalbers hierbo en wat ek lees soek ek ook bietjie meer raad.
Waar pas 'n 338lapua, 338WM in die prentjie van kalibers. Ek sal graag 'n 338LM wil koop maar daar is soveel inligting daar buite dat ek nie klaar kan besluit nie.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Ludwig, ek kan nie 'n goeie rede gee anders as dat ek graag 'n 50Barret so wou besit, nie kan bekostig en die uitdeler van lisensies nie vir my een gaan gee nie.

Ek het seker genoeg. 22 kalibers, 'n 7x64 en niks groter. Ek het nogals gedink hy sal mooi pas as groter kaliber. Dan sal die Elande darem lekker val?
Ek hou nogals van Marc se 338LM maar dink nie ek sal hom kan ronddra sonder om koppe te laat draai nie. Die een wat Stefan opgesit het lyk niks mooi met sy plastiek kolf nie, ek sal seker 'n laminated kolf kan opsit wat hom tot sy reg kan laat kom.
O ja, die videoclip van daai 338edge is ook goeie bemarking as dit by my kom. Net jammer van die moer agter die scope wat hom hier gaan moet vashou om sover so akkuraat te skiet.
Ek het seker genoeg. 22 kalibers, 'n 7x64 en niks groter. Ek het nogals gedink hy sal mooi pas as groter kaliber. Dan sal die Elande darem lekker val?
Ek hou nogals van Marc se 338LM maar dink nie ek sal hom kan ronddra sonder om koppe te laat draai nie. Die een wat Stefan opgesit het lyk niks mooi met sy plastiek kolf nie, ek sal seker 'n laminated kolf kan opsit wat hom tot sy reg kan laat kom.
O ja, die videoclip van daai 338edge is ook goeie bemarking as dit by my kom. Net jammer van die moer agter die scope wat hom hier gaan moet vashou om sover so akkuraat te skiet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Christo
Dankie vir die kompliment
Soos ek verstaan gaan dit 'n missie wees om enige ander kolf op die nuwe Savages te maak pas, die bedding en aksie is vir elkeen spesifiek gemaak. Mens kan nie eens kolwe ruil tussen dieselfde kalibers of modele nie
Sterkte met die keuse, ek het myne binne dae gemaak en dit het baie gehelp

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Lyttleton RSA Enkelskoot-aksie!!Ludwig wrote: Wlm, die 300WSM se dop het genoeg plek vir die swaar koeels van 200gr+. Ek hoor juis nou dat die plaaslike F-klas protea span oorgeslaan het na die 300WSM, en my vermoede is dat hulle Berger se nuwe 230gr Match Hybrid gaan skiet. MAAR, in 'n gewone fabrieks 300WSM kamer met standaard dimensies gaan die maksimum TPL met hierdie gewig koeels veroorsaak dat die koeel baie diep in die dop gaan moet wees en jy nie naastenby die potensiaal van die kaliber gaan haal nie. My gevoel is dat onder normale omsgtandighede en normale spesifikasies, is die WSM beter met 150-180gr koeels.
Wel, eerste wat jy sal moet uitvind van die 308, is of sy slotgesig oopgemaak sal kan word om die groter kop van hierdie 3 magnums te kan hanteer? Die kamer sal inelkgeval moet oorgesny word met die nuwe dimensie, maar die eintlike probleem hier is jou aksie lengte vir die 308. Die enigste opsie wat werklik gaan werk is die WSM. Die ander 2 se doppe is hopeloos te lank om in 'n kort aksie te werk en die omskaleling gaan nie moontlik wees nie. So as jy 'n 308 na 'n magnum wil omskakel, is die WSM beslis die roete om te gaan.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Luddie
Daar is die kwessie van spiraal ook. Die 308 is of n 1:14 of 1:12 wat koeels in die 150-165gr klas stabiliseer. Die standaard op die 300 WSM is 1:10 wat genoegsaam is vir koeels tot en met 220gr. Deur die loop van die 308 te gebruik gaan jy beperk wees in die gebied van koeelkeuse.
Groetnis
Wout
Daar is die kwessie van spiraal ook. Die 308 is of n 1:14 of 1:12 wat koeels in die 150-165gr klas stabiliseer. Die standaard op die 300 WSM is 1:10 wat genoegsaam is vir koeels tot en met 220gr. Deur die loop van die 308 te gebruik gaan jy beperk wees in die gebied van koeelkeuse.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Luddie
Stem 100% saam met wat jy se. Ek weet van twee manne wat dit gedoen het met hulle RSA gewere en hulle is so gelukkig soos n vark in sy parlementskar.
Groetnis
Wout
Stem 100% saam met wat jy se. Ek weet van twee manne wat dit gedoen het met hulle RSA gewere en hulle is so gelukkig soos n vark in sy parlementskar.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
ek sien by safari kry 'n mens 'n 308 loop wat 1-18 is, of kyk ek verkeerd?
hoe sal hy werk? dis 'n 31"
hoe sal hy werk? dis 'n 31"
HOU HOM DAAI DIKTE
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Cassie , dink nie jy sal swaarder koels as 150gr met gom kan skiet nie.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Gerard
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
'n Plaaslike man het 'n 300 laat bou en die wapensmid het 'n 1:14" loop gebruik. Waarskynlik was dit 'n voormalige skyfskiet 308 loop. Hy laai 168gr Barnes koe?ls en hulle gee pragtige profielskote op 25m. Mens kan duidelik die punt en die basis van die koe?l met die 'keyhole' gate sien. Geen groepering hoegenaamd nie.
'n Vereiste vir lang koe?ls is dopvolume en stywe spiraal. Stywe spiraal verbreed die aanwending van die geweer want dit is nodig vir goeie terminale werkverrigting met lang koe?ls op enige afstand. Met kort koe?ls, waarvan die ballistiese koeffisient swakker is, gaan mens nie langer skote skiet nie en 'n stywe spiraal sal dus nie saak maak nie. Dit maak nie die werkverrigting van die korter koe?ls seer nie.
Baie stadige spiraal is die denkrigting van bankskieters en hulle dink nie verder as die bank en uiterste akkuraatheid nie. Hulle weet nie van terminale werkverrigting en jagvereistes nie. As jy 'n jagter is, moet nie raad neem by 'n bankskieter nie. As jy 'n geweer laat bou uitsluitlik vir bankskiet, moet asseblief nie jag met daardie geweer nie en, wanneer jy die geweer of loop verkoop, s? vir die koper dat die spiraal baie stadig is en dat dit nie geskik is vir jag nie.
'n 300 Van enige aard behoort, vir jag, nie stadiger as 10" te wees nie, 9" duim is beter en 8" is eerste prys.

gerhard, nou verloor ek jou heel temal.
bv, 'n 308. as jy 150gr skiet, wat maak dit nou saak hoe jou loop is, as jy groepeer, is mos die belangrikste?
of ek verstaan jou verkeerd!
1-8 is mos 8 draaie per duim? en 1-14 is 14 draaie?
of is ek nou heel mal?

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Cassie, dit is 1 draai in 8 duim of 1 draai in 14 duim
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Gerard
Re: 300 H&H, 300 win mag, 300 wsm
Cassie,
Die spiraal van die loop hou verband met die lengte van die koe?l wat daarin gebruik word. Dit word eintlik korrek uitgedruk in kalibers maar duime was makliker en is in popul?re gebruik. Stabiliteit is kaliber/skaal gebonde so 'n 1:10" 6mm geweer is eintlik 'n stadiger spiraal as 'n 1:10" .30 kaliber.
Die deursnee van die koe?l, lengte, vorm en tolspoed bepaal die stabiliteitsfaktor (S/F) van die koe?l. Dit word helei na 'n syfer wat groter as een moet wees vir die koe?l om staties te stabiliseer en korrek oor die boog van die trajek te vlieg. S/F verhoog namate die koe?l afstand kry en die verskynsel is kaliber/skaal gebonde.
Vir stabiele vlug is S/F 1.2 die minimum. Vir goeie terminale werking, soos vir jag, is S/F 1.4 'n minimum.