Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post Reply
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Penkop »

Vir die van julle wat 'n Rum en Coke (oftewel "Kabamba Floorsie") geniet:

As jul die geleentheid kry om oorsee te vlieg, maak 'n draai deur die "Duty Free" winkels en koop vir jou "Bacardi Black" rum!

Dis die sagste/heerlikste rum wat ek nog geproe het en is nie in ons drankwinkels beskikbaar nie.

Teen R180 per liter is dit 'n "bargain"!!

Groete
Mag die Vrystaat wen!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Christo »

Makro verkoop Bicardi black label rum. R115.99

Maar Red Heart bly die beste elkedag rum. Strogh is tops innie koue en Capt M spiced gold beste langs die viswaters, Henties.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by grumpy »

RED HEART sit hare op jou bors!!! ;D ;D ;D ;D ;D

Case closed.

Vra maar vir GENO!!! ;D ;D ;D
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Penkop »

Christo, lyk my ek was heeltemal te lanklaas by Makro se drankwinkel in...? Ek sal moet plan maak!

Ek het 'n slegte ondervinding met Capt Morgan Spiced Gold gehad as student (drinking games verloor...!) En sederdien nog nooit weer die maag gehad vir die goed nie!

Ek staan steed daarby dat Bacardi Black vir my die lekkerste is!!

Goedgaan!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Kalahari »

Spiced gold was in my studentejare saam met Black label die gunstelinge as dit by party hou kom :police:
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Skolla »

Christo wrote: Strogh is tops, Henties.
Dit maak mens blind, veral vir ST Nowhere padborde.
Last edited by Skolla on Mon Sep 24, 2012 7:42 am, edited 1 time in total.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Francois Briedenhann »

Strogh bly maar n man se tier!!!! Daai 80% slaan jou 80% grond toe!

Groete geniet die RUM FB
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Christo »

Skolla wrote:
Christo wrote: Strogh is tops, Henties.
Dit maak mens blind, veral vir ST Knowhere padborde.

;D

Ons praat nie!
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Cobus(Cobb) »

Nee manne,mens drink bier of tee...die ander goed is net dronkword medisyne....of vir as jy nie 'n vaste job het nie...
Hoekom noem julle hom Kabamba Floors?

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NUNAB
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by NUNAB »

elke ou het maar sy name vir n valetjie, soos gaansvet vir n brandy en coke, maar as jy henties se see aandurf sonder n seetee(oldbrown) sal jy gestraf word met bv. blindheid. lol
Die lewe is n lied!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Penkop »

Cobus,

Daai naam is 'geleen' by Stefan764: die drankie is donkerig onder, met so 'n witterige skuimpie bo-op!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Cobus(Cobb) »

Penkop wrote: Cobus,

Daai naam is 'geleen' by Stefan764: die drankie is donkerig onder, met so 'n witterige skuimpie bo-op!
Jaaa,.....dis 'n mooi naam...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Christo »

Penkop wrote: ...........met so 'n witterige skuimpie bo-op!
seep skuim ook so  ;D . Jy kan maar kyk die goeies soos Red Heart en Stroh skuim nie so erg nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Herman Venter »

Strogh.... Nee ek dink darm nie daar is 'n doel vir daai goed op die aardbol nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
chill
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by chill »

Ons moet net in ag neem dat Red Heart of 'n Dr Chris Barnard soos ek hulle noem, Die Heart Foundation se merk dra.

Daai Hartjie merk doen klaarblyklik wondere v cholestrol ens.
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Kabamba Floorsie - die regte bestandele!

Post by Penkop »

Christo,

Jou voetskrif is heel vanpas by hierdie onderwerp...!

Ek dink ek het nog 'n laaaaang pad om te gaan om "oud en wys" genoem te kan word...!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Post Reply